Page 1 of 1

Dankie vir die geleentheid

Posted: Wed Mar 28, 2012 10:21 am
by johan1
Ek wil net dankie se aan die manne by Jaracal wat die ruimte geskep het en vir die skerp gedagte. Hoop en glo hier gaan mooi goete uitbbroei.

Johan1

Re: Dankie vir die geleentheid

Posted: Wed Mar 28, 2012 10:43 am
by SV MAD (Henk)
Ek stem Johan. Dankie admin!

Re: Dankie vir die geleentheid

Posted: Wed Mar 28, 2012 5:24 pm
by spekieries
Dankie manne, dit word opreg waardeer.

Re: Dankie vir die geleentheid

Posted: Wed Mar 28, 2012 7:33 pm
by Marc
Dankie manne, die forum groei nou bitter vinnigĀ  8)

Geluk is ook in ordeĀ  ;)