Page 1 of 1

Re: j martini

Posted: Fri Mar 30, 2012 8:21 am
by johan1
maak so dan vind ons uit as ons nie weet nie. Toe die mes ding in my lyf begin het het ek nooit gedink die veld is so wyd nie!

Re: j martini

Posted: Wed Apr 04, 2012 12:44 pm
by Geno

Re: j martini

Posted: Wed Apr 04, 2012 2:20 pm
by tripodmvr
Hou van die hak wat op die pensmes is - lekker groot en mooi gerond om nie die pens stukkend te steek nie!!!

Wat se maak is die mistrappers wat so skelm inloer van onder op die foto?

Re: j martini

Posted: Wed Apr 04, 2012 4:44 pm
by tripodmvr
Het hulle nog nie gedra nie. Hi-tec is wat ek gemaklik vind - geen intrap op stewels nodig nie.

Re: j martini

Posted: Tue Apr 10, 2012 9:59 am
by johan1
Ek dra n paar van daai Freestyle enkel hoogte boots. Hier is n plek in Strydom park(Randburg ) wat hulle verkoop met so halwe padded deel op die sool aan binnekant. Puik man puik