Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hierdie is vir die versamelaars, ek het so 'n Gecado model 16 in my kluis ontdek wat ek jare gelede gekoop het. Is nie splinternuut nie maar nog in goeie werkende toestand, wat behoort mens te kry vir so 'n geweertjie?