Twee baie mooi koedoes
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Twee baie mooi koedoes
SmitH stuur nou net vir my die foto, en ons dag toe ons wil dit deel met die res van julle. Kyk hoe mooi het die tydsberekining met die foto gewerk:
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Tweekoedoes.jpg
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Tweekoedoes.jpg
Veiligheid eerste manne!
-
hieha
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Thu Oct 18, 2012 3:23 pm
Re: Twee baie mooi koedoes
Besonderse foto!! Bly maar die mooiste bok vir my. As ek iewers langs 'n wildheining verby ry - soek ek net die knape!!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Twee baie mooi koedoes
Snaaks hoe gereeld mens hulle langs die pad sien as jy verby ry, maar as jy die geweer in die hand het, is hulle nerens te vinde nie.hieha wrote:Besonderse foto!! Bly maar die mooiste bok vir my. As ek iewers langs 'n wildheining verby ry - soek ek net die knape!!
Veiligheid eerste manne!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Twee baie mooi koedoes
Lewe hulle nog? 
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Twee baie mooi koedoes
Lyk my darrem so oom.Pieter Willem Vorster wrote:Lewe hulle nog?
Veiligheid eerste manne!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Twee baie mooi koedoes
Nee Pierre, daai is gephotoshop mens kan dit sommer sien!!

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Twee baie mooi koedoes
Tweekoedoesmeteenskootmorsdoodgeskietfontein.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Twee baie mooi koedoes
http://emoticoner.com/files/emoticons/smiley_faces/bond-smiley-face.gif?1302011322Chevvy SS wrote:Tweekoedoesmeteenskootmorsdoodgeskietfontein.
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Twee baie mooi koedoes
Ek het nou net aan dieselfde ding gesit en dinkChevvy SS wrote:Tweekoedoesmeteenskootmorsdoodgeskietfontein.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Twee baie mooi koedoes
Baie goeie foto
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Twee baie mooi koedoes
Stem saam!vlakvark1 wrote:Dankie vir die deel Pierre. n Baie mooi foto
Dit bly maar van die mooiste wild in ons land.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Twee baie mooi koedoes
Dis dan gebrekllike koedoe met vier horings!

-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: Twee baie mooi koedoes
Die simmetriese horings van een koedoe is al mooi, wat nog te se van twee! Baie mooi!