Twee baie mooi koedoes

Post Reply
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Twee baie mooi koedoes

Post by BRNO (Pierre) »

SmitH stuur nou net vir my die foto, en ons dag toe ons wil dit deel met die res van julle. Kyk hoe mooi het die tydsberekining met die foto gewerk:
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Tweekoedoes.jpg
Veiligheid eerste manne!
hieha
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Thu Oct 18, 2012 3:23 pm

Re: Twee baie mooi koedoes

Post by hieha »

Besonderse foto!! Bly maar die mooiste bok vir my. As ek iewers langs 'n wildheining verby ry - soek ek net die knape!!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Twee baie mooi koedoes

Post by Eugene »

Baie besonders!
Aim small, miss small
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Twee baie mooi koedoes

Post by BRNO (Pierre) »

hieha wrote:Besonderse foto!! Bly maar die mooiste bok vir my. As ek iewers langs 'n wildheining verby ry - soek ek net die knape!!
Snaaks hoe gereeld mens hulle langs die pad sien as jy verby ry, maar as jy die geweer in die hand het, is hulle nerens te vinde nie.
Veiligheid eerste manne!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Twee baie mooi koedoes

Post by PWV »

Lewe hulle nog? ???
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Twee baie mooi koedoes

Post by BRNO (Pierre) »

Pieter Willem Vorster wrote:Lewe hulle nog? ???
Lyk my darrem so oom. ;)
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Twee baie mooi koedoes

Post by Frikkiedbr »

Nee Pierre, daai is gephotoshop mens kan dit sommer sien!! :o ++>:
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Twee baie mooi koedoes

Post by Chevvy SS »

Tweekoedoesmeteenskootmorsdoodgeskietfontein.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Twee baie mooi koedoes

Post by Frikkiedbr »

Chevvy SS wrote:Tweekoedoesmeteenskootmorsdoodgeskietfontein.
http://emoticoner.com/files/emoticons/smiley_faces/bond-smiley-face.gif?1302011322
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Twee baie mooi koedoes

Post by Riaan Beeslaar »

Chevvy SS wrote:Tweekoedoesmeteenskootmorsdoodgeskietfontein.
Ek het nou net aan dieselfde ding gesit en dink
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Twee baie mooi koedoes

Post by jamalley »

Baie goeie foto
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Twee baie mooi koedoes

Post by vlakvark1 »

Dankie vir die deel Pierre. n Baie mooi foto
vlakvark en bosvark Bvk
birklec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm

Re: Twee baie mooi koedoes

Post by birklec »

vlakvark1 wrote:Dankie vir die deel Pierre. n Baie mooi foto
Stem saam!
Dit bly maar van die mooiste wild in ons land.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Twee baie mooi koedoes

Post by mariusr »

Dis dan gebrekllike koedoe met vier horings! :): :o
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: Twee baie mooi koedoes

Post by 2vierniks »

Die simmetriese horings van een koedoe is al mooi, wat nog te se van twee! Baie mooi!
Post Reply