Nuwe aansluitings
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom.
Ek sien darem nie te ver van my af nie.
Ek sien darem nie te ver van my af nie.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nuwe aansluitings
VE
Jeff ,baie welkom en geniet die site. Ek het jou papiere ook op Aranos gesien, ook nie te ver van my af nie, alla Skolla
Beste
Kalahari
Jeff ,baie welkom en geniet die site. Ek het jou papiere ook op Aranos gesien, ook nie te ver van my af nie, alla Skolla
Beste
Kalahari
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
Re: Nuwe aansluitings
Baie welkom Jeff! Geniet die forum ek leer baie hier 
Groete
Groete
Ou honde loop laat...
- Philip - Huntessential
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Mon Nov 14, 2011 9:45 am
Re: Nuwe aansluitings
Dankie Nadia en BLOK, en Boerseun123, ek is seker ons sal 'n plan kan maak! Laat weet my as jy 'n quote soek! 
Philip van der Walt
Huntessential Fishfantastic
www.huntessential.com
www.hfleisure.co.za
www.anglersparadise.co.za
Huntessential Fishfantastic
www.huntessential.com
www.hfleisure.co.za
www.anglersparadise.co.za
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Nuwe aansluitings
Ek jag probleemdiere vanaf Oktober 1995. Die laaste vier jaar het ek egter baie min gejag,omdat ek my gehoor verloor het as gevolg van breinvliesontsteking.Deesdae moet ek iemand saamneem om te help om te roep en te luister. Ek het ook baie sukses behaal met slagysters en vanghokke. Ek bou self die rooikat en bobbejaan vanghokke wat ek gebruik.Vir daai slim jakkalse wat al vuisvoos geroep en gejag is,is daar net een uitweg; SLAGYSTER. Hier in die berge waar ek jag is die vanghok ook die beste metode vir die rooikatte. Ek besit Ruger varminter 243AI,Krico 308,Brno 22Hornet,Brno 22LR,en Aya 12 br haelgeweer.
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dagse Maartin.
Baie welkom hier, ek is seker jy sal dit geniet.
Groete
Baie welkom hier, ek is seker jy sal dit geniet.
Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
-
Boerseun123
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Wed Aug 04, 2010 9:07 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Martin
Ek is seker jy sal dit baie geniet en as ek na jou ondervinding luister kan bydra ook.
Sit bietjie 'n foto of twee van daai hokke op..?
Groete
BS
Ek is seker jy sal dit baie geniet en as ek na jou ondervinding luister kan bydra ook.
Sit bietjie 'n foto of twee van daai hokke op..?
Groete
BS
"It is better to light one small candle than to curse the darkness."
Confucious
Confucious
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Nuwe aansluitings
Goeiemore almal op die forum.
My naam is Pierre van der Merwe. Ek woon in Moreleta park. Ek het die voorreg gehad om my eerste bok op 25jarige ouderdom te skiet, en jag daarvandaan jaarliks op plekke soos Douglas, Boshoff en Ellisras. Die vleis wat geskiet word is absoluut vir eie huis gebruik, en daar word maar min slaghuis vleis in my huis gebruik. Ek is eindlik reeds al vir maande lank verslaaf aan die forum, en het reeds baie geleer, maar weet sommer dat ek nog n leek is in baie van die afdelings wat daagliks hier bespreek word.
Soos julle kan aflei staan daar n Brno 30 .06 in my kluis, waarop ek verskriklik trots is, saam met 'n Remington Scoremaster .22(ek geniet die onderwerp wat reeds baie lank bespreek word), n Luigi Franchi Semi outo haelgeweer, Vector CP1 9mm en Rossi .38 special short.
My doelwit is om die jaar wat voorle self begin te laai, en daarmee gaan julle manne baie moet help. Verder sien ek daarna uit om lekker hier te gesels, te leer, en stories uit te ruil.

Veiligheid eerste manne!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Boskraai
Re: Nuwe aansluitings
Dagse Pierre,
Baie welkom, daar is nie n beter plek om te vra en te leer nie. Soos jy al gesien het is die manne baie hulpvaardig. Geniet dit en vra gerus.
Groete
Boskraai.
Baie welkom, daar is nie n beter plek om te vra en te leer nie. Soos jy al gesien het is die manne baie hulpvaardig. Geniet dit en vra gerus.
Groete
Boskraai.
-
Boerseun123
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Wed Aug 04, 2010 9:07 pm
Re: Nuwe aansluitings
Jy Is by die regte plek! Welkom en geniet dit.
Groete
Bs
Groete
Bs
"It is better to light one small candle than to curse the darkness."
Confucious
Confucious
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe aansluitings
Baie welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Equitas
Re: Nuwe aansluitings
Goeie Dag ek bly in Middelburg en is deel van SA Sportjag Fed. Ek skiet met BSA Majestic .308 en 'n Howa 1500 .300WinMag. Ek het verskriklik baie vra oor die .300WIN se lading ontwikkeling. Ek is baie dankbaar vir die forum waar ons kan gesels in Afrikaans!
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Nuwe aansluitings
Equitas
welkom hier, watter Middelburg??
Chris
welkom hier, watter Middelburg??
Chris
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe aansluitings
Equitas
Baie welkom op die forum, hier kan jy jou sport uitleef in jou taal ek glo jy gaan dit baie geniet.
Van waar die naam Equitas
Baie welkom op die forum, hier kan jy jou sport uitleef in jou taal ek glo jy gaan dit baie geniet.
Van waar die naam Equitas
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Fred
Re: Nuwe aansluitings
dagse aan almal - dankie vir die voorreg om saam te kan praat oor die lekker van alles wat gepaard gaan met jag. my naam is fred, eks van Pta en n biltong jagter. ek het die voorreg om gereeld te jag asook groepe te vat op jagtogte, ek het so "un official" n jag en vleisverwerkings as stokperdjie - ek herlaai self en geniet alle vorm van jag en skiet. my gewere is n goeie spread van .22 tot .375 - alle gewere en kalibers is volgens my gebou vir n seker doel, dus is almal puik en is ek seker dat almal sal saamstem dat DIE GEWEER WAT DIE BILTONG HUISTOE BRING DIE BESTE IS - soos n ou oom altyd vir my gese het, seun die Jocky maak die geweer.
Dam dis lekker om soma maar net bietjie te kan klets - maak mooi tot later
Dam dis lekker om soma maar net bietjie te kan klets - maak mooi tot later
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Fred. As jou passie gewere en jag is, is jy beslis by die regte plek!
Hoop jy geniet.
Groete
Hoop jy geniet.
Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie welkom Fred, jy gaan dit dan beslis baie geniet hier.
Met jou vleisverwerkings het jy tog seker n paar resepte ook om met die manne te deel

Met jou vleisverwerkings het jy tog seker n paar resepte ook om met die manne te deel
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Boerseun123
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Wed Aug 04, 2010 9:07 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Fred
Gewere, jag, skiet, vleiswerk, Afrikaans, klets, ens. Jy is deffinitief op die regte plek!
Geniet dit hier
Groete
Bs
Gewere, jag, skiet, vleiswerk, Afrikaans, klets, ens. Jy is deffinitief op die regte plek!
Geniet dit hier
Groete
Bs
"It is better to light one small candle than to curse the darkness."
Confucious
Confucious
-
Fred
Re: Nuwe aansluitings
dankie ek voel al reeds tuis - eks bietjie pc gestrem, so ek sukkel nog met die regte knoppies op die regte plek. dawid enige tyd - dit sal lekker wees om te deel met julle. is daar n spesifieke afdeling waar vleisverwerking / resepte inpas of sal mens na algemeen gaan. 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Fred!
Hier is die resepte afdeling: http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... .php?f=1.0
Groete,
Eugene
Hier is die resepte afdeling: http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... .php?f=1.0
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Deonw
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed Dec 14, 2011 6:55 am
Re: Nuwe aansluitings
Middag almal,
My naam is Deon Wolfaardt en is van Pretoria. Ek jag en skiet nou al vir langer as wat ek wil onthou maar die Jakkals ding het my nou gebyt. Lyk my darem ek gaan hier leer om al my slim jakkalse te gaan haal.