Assassin

Post Reply
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Assassin

Post by Herman Venter »

Hi manne,

Jammer ek her so lank gevat om die post op te sit maar was biki besig gewees.. Ek was Saterdag by Archers Edge gewees om die boog te koop. Ek het toe die BOWTECH ASSASSIN gekoop en die min wat ek weet van boog skiet is ek baie beindruk! Die boog skiet vir my baie lekker en sit baie gemaklik in by hand, ek kom lekker reg met hom! Dan moet ek nou ook Archers Edge se diens bedank, hulle diens moet ek n volle 10 uit 10 gee! Hulle het my mooi gehelp met al die vrae wat ek gehaat het en alles baie mooi verduidelik en sommer oom my meisie besig gehou, hulle diens is uitstekend!

Die boog is op die oomblik gestel op
60 pond
28" Draw length

Ek het toe sommer julle manne se raad gevolg en vir my die geel BH BUTT gekoop. Nog nie op hom geskiet nie maar sal verseker more biki op hom af skiet! Het nou nog nie BH gekoop nie want op die oomblik gaan die net "field Points" wees vir die oefen, maar oor BH keuse sal ek op n later stadium met julle gesels.

Wou graag n foto op gesit het maar weet nie hoe nie, hehe  ???

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Assassin

Post by Gerhard »

Welkom by Club Bowtech  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Assassin

Post by SV MAD (Henk) »

Baie geluk. Die assassin is 'n baie goeie keuse, en die diens is altyd baie goed by AE.

Nou, as jy so bietjie groter is en jy ken van boee, dan opgradeer jy na HOYT toe ;D


Trek net jou been, daar is nie meer 'n slegte boog op die mark nie. Baie geluk weereens, laat daai FP mooi loop en post pics hier. Jy sal sien Gerhard het 'n draadjie begin waar hy gepost het oor sy groeperings.

As jy enige tyd raad nodig het, skree maar net.
ek soek nog wapens...
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Assassin

Post by Herman Venter »

Manne nou het ek n probleem, ek skiet heeltyd nog net groepe en nou kraak my plye aan die agter kant, Redge s? ek skiet my pyle dalk raak en dit hoekom hulle kraak! Nou hoe moet ek skiet om nie my pyle te kraak nie?

Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
Boskraai

Re: Assassin

Post by Boskraai »

Herman,

Hoeveel pyle het jy, watse pyle is dit en hoeveel van hulle kraak nou?


Boskraai
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Assassin

Post by Gerhard »

Herra01 wrote: Manne nou het ek n probleem, ek skiet heeltyd nog net groepe en nou kraak my plye aan die agter kant, Redge s? ek skiet my pyle dalk raak en dit hoekom hulle kraak! Nou hoe moet ek skiet om nie my pyle te kraak nie?

Herman
Herman,

Jy moet vir oefen met field points vir jou so n klein field point butt koop

[img width=360 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... LmpwZw.jpg[/img]

Jy skiet nou op een kol op jou broad head butt en dan gaan jy jou pyle raak en stukkend skiet
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Assassin

Post by Herman Venter »

Dit is Carbon Express pyle, ek skiet groepe van 5! Daar het nou al twee gekraak! Ja ek dink ook ek gaan maar so iets moet koop, want ek skiet met FP maar dis nou in die BH butt in wat ek heeltyd op een plek moet skiet.
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
Boskraai

Re: Assassin

Post by Boskraai »

Ok, hulle kraak nie eintlik nie :o, jy skiet hulle stukkend :angel: so ek stem saam met Gerhard. Koop vir jou die regte butt om in te oefen.

Mooi loop.
Boskraai.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Assassin

Post by VdWalt »

Brag die man nou fyn...  ;D ;D
Christo J
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm

Re: Assassin

Post by Christo J »

Bele in so butt en sit 5 kolle op, een pyl op n kol gaan jou baie geld spaar...
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Assassin

Post by Herman Venter »

VdWalt,
Ek brag nie, hehe  ;D ! Vra maar net hulp, hehe want ek het nogal hartseer geraak toe ek sien ek skiet my pyle stukkend en ek is so heilig op die goed! Hehe

Christo J,
Ja ek glo ek gaan maar vir my so FP butt koop, maar bly in Kathu so moet eers weer in die stad kom om so iets te kan kry! Maar dink dit is maar die uit weg!

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Assassin

Post by VdWalt »

;D

Jy moet net versigtig wees met daai gekraakte pyle - hulle sal nie die puch
van die boog so lekker kan vat nie. Dit kan maak dat dit die pyl breek as jy skiet.
Dit kan die boog beskadig soos 'n dry fire en as jy regtig ongelukkig is kan jy
met 'n stuk pyl nog in die hand ook sit.

Ek het al die snye op 'n man se hand gesien met wie dit gebeur het - lyk nie soos
fun nie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Assassin

Post by Geno »

VdWalt wrote: Jy moet net versigtig wees met daai gekraakte pyle
Korrek.
So iets kan gebeur:

[img width=560 height=431]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Miscel ... 281%29.jpg[/img]

[img width=560 height=415]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Miscel ... 282%29.jpg[/img]

[img width=518 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Miscel ... 0Break.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Assassin

Post by SV MAD (Henk) »

Ouch, klim my weetbic terug uit my maag na my bord toe!

Onthou altyd:

As jy 'n pyl geskiet het moet jy hom toets. As 'n reel, elke keer as ek 'n pyl uit 'n butt uithaal dan flex ek hom in alle rigtings en luister vir kraak geluide. as ek iets hoor, is daai pyl geretire, want hy gaan breek en in jou hand inskiet soos bo. Jy sal verbaas wees, ek het al keer wat ek 'n pyl so uittrek en flex dan kraak hy...

Prevention is better than cure.
ek soek nog wapens...
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Assassin

Post by Herman Venter »

Eina Eina Eina

Ja ek skiet glad nie met die gekraakte pyle nie, het gehoor dat hy dalk kan dry fire en die boog beskadig so ek los hulle maar net is die quevir ( spelling )  ;D.  Want ek is biki heilig op die boog so sal dit nie maak as hy nou iets oor kom a.g.v my min kennis nie, dit is seker hoekom ek julle so mal maak op die forum ook hehe

Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Assassin

Post by theedge »

EINA  :'( :'( :'(
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Christo J
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm

Re: Assassin

Post by Christo J »

Herra01 wrote:
maar bly in Kathu  
Maar....is dit nie jag wereld nie??? Ek dink maar net...ek bring die butt sommer saam as ek my gemsbok daar by jou kom haal... ;D ;D
Last edited by Christo J on Sat Dec 10, 2011 7:23 pm, edited 1 time in total.
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Assassin

Post by Francois Briedenhann »

Christo pm my
Boerseun123
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Wed Aug 04, 2010 9:07 pm

Re: Assassin

Post by Boerseun123 »

Dit lyk bitter seer!!! :-X :o

Skiet al vir lank boog en toets min my pyle. Wel na die foto sal dit heel wat meer gedoen word as in die verlede. Thanx Geno. Hoop nie dit is jou hand nie...!


Herra01

Geniet daai boog! Ek kan net vir jou se dat as die gogga eers gebyt het is dit verby!!! Vir my is boog skiet lekker want dit is iets wat jy dadelik kan sien terwyl jy skiet, amper soos gonge met die geweer. Maar die heel lekkerste gevoel wat 'n jagter in my insiens kan voel is daai onbeskryflike gevoel as jy met die boog met walk and stalk jou prooi op sy eie speelveld uit oorle en platgetrek het met die boog! As jy dit eers beleef het dan is geweer jag nooit weer die selfde nie.

Oor die Bowtech kan ek nie veel se nie. Hulle se daar is nie meer slegte boe nie, maar Hoyt is verseker beter! ;) ;D ;D

Groete
Bs
"It is better to light one small candle than to curse the darkness."

Confucious
Post Reply