Skietstoel direk van vevaardiger.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Skietstoel direk van vevaardiger.
3D SKIETSTOEL
Bestel jou 3D SKIETSTOEL direk van die vevaardiger.
1. Sterk, "ROBUST", skietstoele beskikbaar.
2. Pasmaak vir die jagter, geweer en bakkie.
3. Elektrisiteit - Krag loop binne in "AS" na koper sluitsuk wat voorkom dat drade opwen. EIE PATENT. "Inline fuse" ook geinstalleer om ligte en bedrading te beskerm. 220v Driepunt proppe word gebruik vir ligte (word glad nie warm soos sigaret sokkets). Ingesluit.
4. Prys - R5500.00 DELUX en R6850.00 VIR SUPER DELUX. 50% Deposito om skietstoel te bespreek.
5. Vir enige verdere navrae kontak Ian by 0834494495 of e-mail : beytellia@telkomsa.net
Die foto's volg

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ian on Mon Oct 19, 2015 5:57 am, edited 5 times in total.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ian on Wed Apr 03, 2013 9:05 pm, edited 2 times in total.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
[img width=560 height=372]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... oel4-1.jpg[/img]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ian on Wed Apr 03, 2013 9:06 pm, edited 1 time in total.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
[img width=560 height=418]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... l8-1-1.jpg[/img]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ian on Wed Apr 03, 2013 9:11 pm, edited 2 times in total.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
[img width=560 height=372]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... l9-1-1.jpg[/img]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ian on Wed Apr 03, 2013 9:07 pm, edited 1 time in total.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
[img width=560 height=372]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... l7-1-1.jpg[/img]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ian on Wed Apr 03, 2013 9:10 pm, edited 2 times in total.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
[img width=560 height=372]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... l6-2-1.jpg[/img]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ian on Wed Apr 03, 2013 9:12 pm, edited 1 time in total.
- Jack
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Wed Nov 30, 2011 4:00 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
Ek besit een van die stoele wat Ian gebou het en moet waarlik se dat dit n praktiese werkbare en gerieflikke stoel is. As ek van een staanplek na n ander beweeg lock ek net die arm en ry met my geweer op die stoel sonder om bekommerd te wees dat my geweer gaan afval of dat die stoel gaan omval. Die feit dat die krag deur die as hardloop maak dit ook gerieflik om 360 grade te draai sonder enige drade wat oprol. Ek het al in n paar stoele geklim maar die een is ver beter as wat ek al getoets het.
Dis n great produk THANKS IAN !!!!!!
Dis n great produk THANKS IAN !!!!!!
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
Hallo Ian
Mooi en praktiese stoel wat julle bou, daar is net 'n paar goed wat ek sekerheid oor wil he.
Hoe word die stoel op die bak vasgesit?
Affekteer die strap bo oor die loop nie die skiet vermoee van die geweer?
Watse tipe borsels gebruik julle vir die krag geleiding?
Kan armlenings weerkante aangesit word vir die uitval slag, partykeer vang man slapie so in die ry of nog erger party drywers is gesuip.

Groetnis en baie dankie
MEERKAT
Mooi en praktiese stoel wat julle bou, daar is net 'n paar goed wat ek sekerheid oor wil he.
Hoe word die stoel op die bak vasgesit?
Affekteer die strap bo oor die loop nie die skiet vermoee van die geweer?
Watse tipe borsels gebruik julle vir die krag geleiding?
Kan armlenings weerkante aangesit word vir die uitval slag, partykeer vang man slapie so in die ry of nog erger party drywers is gesuip.
Groetnis en baie dankie
MEERKAT
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
Meerkat
Die stoel word nie vasgesit as dit binne in bak is. As dit 'n Cruiser of Landy is word die voetstuk vasgebout dwarsoor die bak. (Onthou net: enige ding het sy perke, as jy nou 80km/uur op 'n plaaspad gaan jaag gaan iets of iemand seer kry)
Die valcro strap word net liggies oor die loop getrek en het geen invloed.
Geen borsels word gebruik, 'n koper glystuk word gedraai en dit werk "male op female" tussen stoel en voetstuk op as. 'n Baie maklike patent wat ek self ontwerp het. Die voetstuk se koper glystuk is ook veerbelaai.
Ek het op die eerste stoel 'n armlening gehad en glo my ek het hom so vinnig as moontlik afgehaal omdat die sweepslag jou pers slaan.
Meerkat, jy maak my bekommerd as jy se party drywers is gesuip, hy is nie welkom saam met my, want hy gaan net my en ander mense se tyd mors en dalk nog iemand vir dood los.
Ek hoop die inligting sal jou help.
Groete

Ek kry 'n mail en die klient vra of hy die as los kan koop want hy wil self die res van die stoel bou.
Die aste is ook los beskikbaar teen R1800.00 + btw.
Dit sluit in:
1. Volledig met elekriese drade, glystukke en "inline fuse". Moet hom net monteer op voetstuk en stoel.
2. Gussits * 8

Christoff Bosch
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Thu Mar 03, 2011 7:57 am
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
Ek hou van die cup holder dit kan werk
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
ek hou baie van die stoel!
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
Ian baie oulike stoel daai!!! Ek wil graag weet wa jul daai nette in die hande kry?? Ek ken 'n paar manne wat graag dit ini hande sal wil kry!
25-06 Remington
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
Johannjohann wrote: Ian baie oulike stoel daai!!! Ek wil graag weet wa jul daai nette in die hande kry?? Ek ken 'n paar manne wat graag dit ini hande sal wil kry!
Jy kan my kontak, hier is 'n materiaalwinkel in Klerksdorp wat dit aanhou. Die groen camo is amper 'n denim materiaal en kom van Amerika. Die bruin camo is 'n baie ligter materiaal en ook baie goedkoper. Persoonlik dink ek dat die bruin maklik kan skeur. Dit is maar jou keuse.
Grumpy
As jy mooi kyk is dit maar net 'n speelgeweertjie "dummy"
Mooi dag
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
Dit is reg danki Ian, sal jou PM. Wat gaan die pryse omtrent wees vir die denim een vir, enkel, dubbel of club kajuit???
Groete Johann
Groete Johann
Last edited by johann on Fri Mar 02, 2012 2:22 pm, edited 1 time in total.
25-06 Remington
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
Johann
Ek het vir Gerhard en Peet van die materiaal gestuur. Jy gaan omtrent 18 meter vir dubbelkajuit en 15meter vir enkelkajuit nodig he. Die materiaal is R40.00/meter en kan by ESSOPS in Klerksdorp verkry word. Ek sal help om dit in die pos te gooi teen geen ekstra kostes nie. Jy moet natuurlik net die posgeld betaal.
Ek help graag.
Mooi dag
Ek het vir Gerhard en Peet van die materiaal gestuur. Jy gaan omtrent 18 meter vir dubbelkajuit en 15meter vir enkelkajuit nodig he. Die materiaal is R40.00/meter en kan by ESSOPS in Klerksdorp verkry word. Ek sal help om dit in die pos te gooi teen geen ekstra kostes nie. Jy moet natuurlik net die posgeld betaal.
Ek help graag.
Mooi dag
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
Dankie Ian vir die moeite!! Sal by die manne hoor wie belangstel en jou latweet!!
Mooi loop
Mooi loop
25-06 Remington
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
Essops het gebrand verlede week
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
Geluk aan die volgende manne met hul nuwe skietsoele.
Hansie Muller - Viljoenskroon - "word to mouth" - nie forum lid
Jannie van Deventer - Palmietfontein - "word to mouth" - nie forum lid (ek werk nog met hulle)
Mag die skietstoel net plesier verskaf en moenie die lood op die grond laat val.
Groete
Ian
Hansie Muller - Viljoenskroon - "word to mouth" - nie forum lid
Jannie van Deventer - Palmietfontein - "word to mouth" - nie forum lid (ek werk nog met hulle)
Mag die skietstoel net plesier verskaf en moenie die lood op die grond laat val.
Groete
Ian
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
Skietstoel nie net vir jakkals-skiet.
Hier help G-force (Ge) en Ross (Adrian) my met 'n Rooibok oes op 21 April (Saterdag). Ons het 07H00 begin en teen 12H50 is daar 17 rooibokke geskiet, almal kopskote. Ge het nou regtig die stoel geniet en se dat die stoel die werk nou baie makliker gemaak het. Hy het met die 17HMR geskiet en Adrian met die 223. Weereens 'n baie groot sukses.
Hier help G-force (Ge) en Ross (Adrian) my met 'n Rooibok oes op 21 April (Saterdag). Ons het 07H00 begin en teen 12H50 is daar 17 rooibokke geskiet, almal kopskote. Ge het nou regtig die stoel geniet en se dat die stoel die werk nou baie makliker gemaak het. Hy het met die 17HMR geskiet en Adrian met die 223. Weereens 'n baie groot sukses.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ian on Fri Apr 27, 2012 2:35 pm, edited 1 time in total.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
Ian daai stoel n jou maak dit uiters maklik om "dooierus" te vat in enige rigtig en teen enige helling.My eerste keer in so n stoel.Ek sal so een vir my cruiser moet kry. 
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: 3D Skietstoel direk van vevaardiger.
Beste G?
Ek is hoeka nou besig met 'n skietstoel vir 'n cruiser. Ek sal foto's neem en vir jou mail.

Vir die Cruiser manne.
Hier is nog 'n gelukkige eienaar met die 3D Skietstoel spesiaal gebou vir sy Cruiser. Het gister by Francois gestop en gou gehelp om die stoel en geweer te monteer. Gisteraand by 20h10 gery en jakkalse gaan skiet. Sy eerste jakkals op 175 meter 'n kopskoot gegee en hy is baie in sy noppies met sy nuwe toerusting. Hy gee ook sy toestemming vir verwysings as enige iemand hom wil skakel by nul ag drie 448 07 nege agt.

Last edited by Ian on Wed Feb 20, 2013 7:25 pm, edited 1 time in total.