Somer Elandbul

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Somer Elandbul

Post by Stefan764 »

Hallo Manne en maninne

Hierdie Kaapse Eland bul is geskiet 11/11/11 op n plaas 60km buite Potchefstroom in die Vredefort area saam met Gotsoma Safaris. Die geweer gebruik is my 7x64 Tikka (Model695 De Luxe). Ammunisie was self gelaaide 150gr Barnes TSX koeels in n Norma dop met Federal 210 primers en 52,5gr Somchem S365. Die spoed gemeet is 2840vps en akkuraatheidstoets is geslaag met 5 agtereenvolgende 3-skoot groeperings van onder 15mm op 100m met die beste een wat 7,02mm gemeet het.

[img width=560 height=315]http://dl.dropbox.com/u/55333818/IMG_1332.JPG[/img]

Die Eland is op 120m gemeet en die skoot is skuins van voor lag op sy linkerblad in (quartering towards). Die groot skouerbeen is mors-af geskiet en die koeel het seeds in n reguit lyn gepenetreer en die hart feitlik in twee gekloof, reg in die middel deur. Die bul het sy voorbeen letterlik in sy lyf ?ingetrek?, n paar tree aangesukkel, regop op sy agterpote gaan staan en net daar op sy rug neergeslaan. Afstand wat hy gevorder het van waar hy geskiet is tot waar hy dood is was n volle 8 meter. Die koeel is in die pens-area gestop raai ek oordat ons geen uitgangswond of koeel in die karkas gekry het nie. As gevolg van tydsbeperkinge met die hitte was daar nie tyd om te wag vir die soek van die herwinde koeel nie waaroor ek baie hartseer is. Ek sou graag wou sien hoe die Barnes presteer het nadat die dik skouerbeen van die Eland getref is en dit teen n redelike ho? snelheid (bo 2640vps op 120m) en steeds met reguitlyn-penetrasie tot by en dwarsdeur die hart gevorder het. Die eland bul het 380kg uitgeslag.

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Somer Elandbul

Post by Stefan764 »

Hier is die foto van die Hart...

Image

Groetnis
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Somer Elandbul

Post by molopohunter »

Goed gedoen, sou ook nogal daai punt wou sien.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Somer Elandbul

Post by 243Songdaug »

Netjies maat - pragtige trofee en 'n goeie beskrywing van die jag.

Baie geluk.
Dont tell me, show me......
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Somer Elandbul

Post by grumpy »

Mooi Stef, baie geluk!!  ;D
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Somer Elandbul

Post by JPS »

Stef,

Baie geluk mater mooi bul en goeie skoot.

Groete
JP
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Somer Elandbul

Post by Dawid »

Baie geluk Stef, mooi geskiet ...en smaak my daar was nog n oulike Leopoldt scope ook betrokke.. ;D ;D

Uitstekende penetrasie as hy die skouerbeen breek en eers in die maag stop.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5144
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Somer Elandbul

Post by Pvdw »

Pragtige bul daai Stefan. Dis my droom om ook so een te jag.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Somer Elandbul

Post by BLOK »

Mooi eland en goed gedoen, eks net teleur gesteld in die feit dat jy my nie laat weet6 het jy is hier in die omgewing nie. :(
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Somer Elandbul

Post by grumpy »

Waar het jy gaan jag Stef? As ek nog een ou kry dan sal ek ook n Eland kan skiet. Alleen is hy net te groot vir my vrieskaste en my biltong kas is te klein om so baie biltong met een slag te kan maak. Ek sal nou so twee vriende kry om saam met my te deel.
Stuur my n pm asb met die prys en waar dit is asb Stef.
Dankie
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Somer Elandbul

Post by JACQUES BOTHA »

Stef764
Watse jagtery is dit hier in die somer??????
Ek hoop ons kry iets om aan tge proe as ons opkom vir die pmp dag??
Dalk so drooeeeeworsie met baie vetstert skaap in of dalk so ruhstring biltong of hoe??
Groete
Jacvques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Somer Elandbul

Post by Frederik »

Mooi gedoen daar TSX en al  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Somer Elandbul

Post by Stefan764 »

Dankie manne..... bly maar net n voorreg om te kan doen wat ons doen, baie dankbaar  :angel:

Freek, na hierdie jagtog word daar nie n ander koeel in my 764 toegelaat nie. Zighalo!! Om daai dik been te breek en steeds sulke skade aan die hart aan te bring is fenominaal. As n ou mooi die foto van die hart bekyk sal jy sien die hart is nie aan flarde geruk nie, maar eerder n reguit lyn "gesny" ast ware wat dui op die feit dat die koeel in sy baan gebly het. Weereens, skootplasing is alles. Jy kan met enige premium koeel (Accubond, Interbond, GMX, E-tip, Rhino, Swift Scirroco, Swift A-Frame) hierdie Eland met n 7x64 doodskiet met goeie skootplasing, dis n feit soos n baksteen. Wat net vir my van baie waarde was in hierdie toets op die Eland was dat die Barnes deur n baie dik been geskiet het en steeds sy job 100% gedoen het soos hy moes. Ek kan geen ander koeelfabrikaat afkraak nie, maar ek kan WEL na n praktiese gebeurtenis/toets in die veld getuig dat die Barnes dit wel kan doen.

Gevolgtrekking, ek bly skiet Barnes TXS. Punt. AMEN. Dankie.

Groete
Stef

(PS - Mr Botha, ek herstel nog na die Jakkalskursus, ek kruip weg met daai PMP samekoms  8) )
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Somer Elandbul

Post by Skolla »

Stefan764 wrote: Om daai dik been te breek en steeds sulke skade aan die hart aan te bring is fenominaal.
Ek stem. Dit moet n goeie koeel wees wat bostaande op n eland doen.
Ek het al te veel gesien dat koeels nie deur n eland se bene gaan nie, om nie eers te praat van die enjin kamer haal nie.
Ek het in twee gevalle gesien dat die koeel die bladbeen van n eland koei breek maar nie verder gaan nie.
Ek het al gesien dat n koeel net 20cm in die boud van n elandbul ingaan en dan net daar sit, geen been gevang nie.
Mooi gedoen.

Skolla
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Somer Elandbul

Post by theedge »

Baie netjies - Mooi bull en ek moet se baie netjiese foto
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply