Roosevelt Sable

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
George22250
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm

Roosevelt Sable

Post by George22250 »

User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Roosevelt Sable

Post by Frederik »

Hier is nog 'n roosevelt wat ek en die klient in Niassa provinsie noord Moz geskiet laasjaar Julie.
Dit is maar pragdiere hierdie een het besondere groot lyf gehad.

[img width=560 height=420]http://www.infinito-safaris.com/ARPhotos/sable2.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://www.infinito-safaris.com/ARPhotos/sable1.jpg[/img]
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
George22250
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm

Re: Roosevelt Sable

Post by George22250 »

Jys reg hy het n moerse lyf!! Dit is mooi die diere veral as mens hul kan skiet waar hul nog so wild is. Die een hier bo is in die Selous geskiet.
Wat het hy gemeet? Baie mooi bul
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Roosevelt Sable

Post by Frederik »

39 1/2"
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Roosevelt Sable

Post by Herman Venter »

George
Daardie is darm baie mooi! So sable is verseker op my lysie.. ;D

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Roosevelt Sable

Post by Ian »

George

Waar kom die naam "Roosevelt Sable" vandaan?  Soos ek verstaan is daar net 3 soorte nl. Giant-, Zambiese-,  en Matetse Sable's. Ek hoor graag van jou.
Groete
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Roosevelt Sable

Post by Arnold van Wyk »

There are four subspecies:

H. n. niger which is considered low risk conservation dependent
H. n. variani (Giant Sable Antelope) of central Angola which is classified as critically endangered
H. n. kirkii (Zambian Sable Antelope) of central Angola and western Zambia and is classified as vulnerable
H. n. roosevelti the Roosevelt sable antelope found in Kenya and Tanzania and possibly in Mozambique.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Re: Roosevelt Sable

Post by Arnold van Wyk »

Voorheen as Bywoner, 308 Sako
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Roosevelt Sable

Post by Ian »

Bywoner

Baie dankie vir die inligting, snaaks dat hulle nie die Sable's op veilings in SA bemark nie.
Julle ouens wat Sable's al baie gejag het, hierdie bul is 'n Matetsibul , ek sal graag wil weet wat skat julle sy horing-lengte, ek wil hom nie graag onnodig dart om die horings te meet nie. Ek laai 2 foto's en sal waardeer om van julle te hoor.  Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Roosevelt Sable

Post by Ian »

Foto 2
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Roosevelt Sable

Post by Frederik »

Ian, ek het nog nie so baie sables gejag nie maaar ek sou se so 42" se kant as jy klaar met hom geteel het se my net want ek sal vir jou 'n jagter vir hom kan kry mooi bul.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Roosevelt Sable

Post by Francois Marais »

Ian

Ek skat hom so 42-43" maar dit lyk vir my na n jongerige bul, geen secondary growth sigbaar nie, so reken hy kan nog n bietjie aansit......maar kan natuurlik die pot ver missit..

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Roosevelt Sable

Post by Geno »

Ian, ek sal ook reken hy's om en by 43", dalk 'n rapsie oor...
Goed, beter, 6millimeter!
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Roosevelt Sable

Post by Ian »

Frederik, Francois en Geno

Die bul is nou 8 jaar oud en hy het darem nog 'n ruk om te teel, hopelik sal hy nog 'n paar duim groei en ek sal jul verseker laat weet as hy beskikbaar is vir jag. Dankie vir jul moeite. Groete
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Roosevelt Sable

Post by FE »

Baie mooi bok Ian
Born to hunt, but forced to work!
Post Reply