Bosvark

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Bosvark

Post by Rasmus »

Dags? Kerels

Ek het toe uiteindelik my bosvark mount gekry. Ek is heel tevrede.

Groete

Rasmus
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Rasmus on Tue Feb 14, 2012 9:31 am, edited 1 time in total.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Bosvark

Post by DWB »

Baie Mooi Rasmus!

Wie het dit vir jou gedoen?

En as ek mag vra wat het dit gekos?

Wat het die outjie uitgemeet?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Bosvark

Post by Gerhard »

Baie mooi gedoen en mooi trofee...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Bosvark

Post by Rasmus »

Dankie Manne

Andre Van Rooyen het die montering gedoen. Dit is n offset mount.

DWB die vark is nie gemeet nie..... :-[ :-[ My skuld! Ons het gister gekyk hy is verseker oor Rowland hoeveel sal ons nie weet nie... As jy vat dat net n derde van die tand gewoonlik uitsteek skat ons hom tussen 6" - 7"
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Bosvark

Post by DWB »

Baie Mooi man!

Die manne moes hom vir jou gemeet het, anders moet jy maar sy tand trek!

Ja hulle s? dis meer binne as buite, Myne was 2" buite en hy het op die kop 5.5" gemeet. Kwalifiseer darem ook vir Rowland.

Baie mooi vark en Baie mooi mount!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm

Re: Bosvark

Post by Musgrave »

Dit lyk mooi! Geluk!
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
User avatar
Pierre van der Horst
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Thu Mar 24, 2011 1:21 pm

Re: Bosvark

Post by Pierre van der Horst »

Dags? Rasmus,

Mooi Vark

Pierre
Steyr Mannlicher 30 - 06
Sauer & Sohn .270 Winchester
BRNO 30 - 06
BRNO .22 LR
Colt Trooper MK III 6" .357 Magnum
Beretta 92 F 9mm Para
Rossi .38 Special Snubby
BSA .303 British
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Bosvark

Post by henslin »

Rasmus jou wetter !!! Baie geluk ! Seker een van die mooiste wit gesiggies wat ek in 'n lang tyd gesien het. Geniet die gevoel terwyl dit hou. GELUK !
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Bosvark

Post by Gerhard »

henslin wrote: Rasmus jou wetter !!! Baie geluk ! Seker een van die mooiste wit gesiggies wat ek in 'n lang tyd gesien het. Geniet die gevoel terwyl dit hou. GELUK !
Henslin,

Wat maak die varkies daar in jou omgewing???
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Bosvark

Post by henslin »

Ek voel soos die manne in die tyd toe hulle die goete vir die ark aangekeer het !!!  Die laaste twee maande voer ek erg. Trailcam geen miskien een vark per week - die res is pennevarke - tot 6 op 'n aand. Glo nie die mense weet hoeveel chop die gemors in 'n aand kan klaarmaak nie. Twee met die boog en van daai draadkar punte uitgehaal. Lekker !!! Bull Terier aan die hak!!!! Glo nie ek sal hom eet nie - miskien met baie oefen.

Gerhard - miskien bietjie later. Te veel veldkos om hulle regtig te lok. S tricks tot op 30y dodelik - soek net iets om op te toets !!!!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Bosvark

Post by Gerhard »

henslin wrote: Ek voel soos die manne in die tyd toe hulle die goete vir die ark aangekeer het !!!  Die laaste twee maande voer ek erg. Trailcam geen miskien een vark per week - die res is pennevarke - tot 6 op 'n aand. Glo nie die mense weet hoeveel chop die gemors in 'n aand kan klaarmaak nie. Twee met die boog en van daai draadkar punte uitgehaal. Lekker !!! Bull Terier aan die hak!!!! Glo nie ek sal hom eet nie - miskien met baie oefen.

Gerhard - miskien bietjie later. Te veel veldkos om hulle regtig te lok. S tricks tot op 30y dodelik - soek net iets om op te toets !!!!
Sterkte,

Dink nogal dit is moeilik om hulle te haak in die somer as die veld vol kos is.

Jou kaans kom die winter om n bosvark of 3 bietjie te "Trick" 
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Superdup
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am

Re: Bosvark

Post by Superdup »

Eintlik mooi van lelikgeid........... :P

Mooi trofee daai

Groete
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short

".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Bosvark

Post by Rasmus »

Dankie Kerels.

Ja nee kyk ek het hom laat monteer meer vir die snaaksigheid as vir die mooigeit!
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Bosvark

Post by grumpy »

Hoop hy is in die kroeg area. Hoe meer die manne drink hoe mooier lyk hy~  ;D
Post Reply