koedoe-oorlog
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
koedoe-oorlog
Jammer manne, maar nou dat ek ook weet hoe om my foto's hier op te kry, gaan ek maar my beste gee.
In Junie 2011 het ek by 'n pel in Ellisras gaan jag, en hy't gevra ons moet probeer om 'n klompie koedoe bulle af te haal.
Ons wou ook 'n klomp rooibokke afhaal, ek klim toe een middag na ete op 'n koppie om te sien wat aangaan, met my 25-06 ( 100gr siera match kings), en kom toe op 'n trop koedoe bulle af wat onder 'n boom staan en slaap.
Na die eerste skoot, harloop die res omtrent 50m, gaan staan en kyk rond. Dieslfde storie na die tweede, derde, vierde en vyfde skote.Finale telling : 5 koedoe bulle en een koei in 3 minute. grootste 52", kleinste 48"
Weet nie of dit was dat ek so hoog bo hulle was, en of die weergalming teen die koppie hulle verneuk het nie, maar dit was 'n belewenis. Wens ek het 'n pel met 'n video by my gehad
[img]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020655.jpg[/IM[img%20width=269%20height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020654.jpg[/img]G][im[img width=560 height=286]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... one085.jpg[/img]g][/img[img width=319 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... one082.jpg[/img]]
. [img]http://[img%20width=268%20height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020656.jpg[/img]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020657.jpg[/img]
[im[img width=269 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020654.jpg[/img]g][/im[img width=268 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020656.jpg[/img]g][im[img width=270 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020657.jpg[/img]g][/img][im[img width=560 height=373]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... TKOLLE.jpg[/img]g][/img]

Last edited by kopskoot on Mon Feb 20, 2012 12:50 pm, edited 1 time in total.
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!

- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: koedoe-oorlog
Mater,
Klink soos 'n belewenis! Dis nie aldag dat 'n man die geleentheid kry om 5 koedoes te skiet nie! Daai 25-06 van jou het mooi gemaak!! Baie geluk!
Groete,
Lourens

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: koedoe-oorlog
Mooi gegooi. Die laaste foto is baie nice, wys waar le die koedoes...
ek soek nog wapens...
-
Zack Benade
Re: koedoe-oorlog
Kopskoot, dis baie netjiese bladskote op die koedoes.
(grap net)
Baie geluk met jou koedoes. Ek weet nie van nog manne wat dieselfde storie kan vertel en nog foto's as bewys kan gee nie.
Baie geluk
Groete
Zack

- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: koedoe-oorlog
Goeie skietwerk Kopskoot.
Net een vragie. Hoekom wil 'n wildboer koedoe bulle oes? Of vertsaan ek die "af haal" verkeerd?
Groete.

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: koedoe-oorlog
Netjies maat dit is grat as die dinge so leker val.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: koedoe-oorlog
Mastag, dis nou lekker gedoen
Zack
+1
Zack
+1
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Superdup
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am
Re: koedoe-oorlog
+ nog een daar by, jinne man, dit lyk lekker!
Mooi gegooi Kopskoot
Groete
Mooi gegooi Kopskoot
Groete
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: koedoe-oorlog
Biltong
Die man het sy plaas in erwe opgedeel, en moet die getalle beheer totdat 50% van die erwe verkoop is.
Kan nie elke naweek jagters akkomodeer nie, so toe oes ons maar.
Ons (ek en drie pelle) het 11 koedoes en 14 rooibokke daar geskiet in 2 dae. Sal maar vanjaar terug gaan en die ou weer "help"
Die man het sy plaas in erwe opgedeel, en moet die getalle beheer totdat 50% van die erwe verkoop is.
Kan nie elke naweek jagters akkomodeer nie, so toe oes ons maar.
Ons (ek en drie pelle) het 11 koedoes en 14 rooibokke daar geskiet in 2 dae. Sal maar vanjaar terug gaan en die ou weer "help"
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: koedoe-oorlog
Kopskoot,
Eks seker jy sal baie vinning 'n baie lang lys van "helpers" kan opstel van forum manne wat sal inspring om jou te wil "help" om die man te gaan "help".

Sit my ook maar op die lys!

- willemakou
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Mon Jan 30, 2012 8:19 pm
Re: koedoe-oorlog
Hel Kopskoot!
Weet van 'n paar groennes wat dik hartseer gaan kry as hulle die fotos gaan sien! Ek het al my aandeel in koedoes in die sonneblomme gehad, maar bulle soos joune is skaars! En dit nog helder oor dag! Well done!

Moenie die boer met jou mond vol kos kritiseer nie.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
-
Jaco Alberts
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Tue Sep 13, 2011 7:07 pm
Re: koedoe-oorlog
Naand kopskoot,
dis die tipe jag wat mens se pad dalk nooit weer sal kruis ? sal nooit nie weet nie
Baie geluk, dis groot lekker daai !
Maar ja, dit het amper soortgelyks met my gebeur. 7 Julie 1990, naby Ellisras, plaas Witkop, JG Erasmus was die eienaar, was ek genooi om te help jag met 'n korporatiewejag. Die een oggend, baie vroeg in die rante, sien ek 4 koedoebulle tevoorskyn kom na 'n skoot van 'n ander jagters, nie ver van my en die gids geklap het nie. Gelukkig het ek by die oggendvuur vir die jagondernemer gevra wat gejag mag word en wat nie. Hy het gese dat daar 'n groep is van 11, nie almal jagters, wat hy graag ietsie voor wil gee en dat ek maar mag voortgaan met wat ek te jag kry.
Langstorie kort, die 4 Koedoebulle kon ek toe een vir een skiet tussen 200m en 250m met my 338WM, sonder dat hulle regtig geweet het wat gebeur het. Die bulle was 55 1/2", 51", 48" en die 4de bul met slegs amper twee draaie. Dit was en is steeds een van my hoogtepunte in my jagloopbaan van ongeveer 30 jaar. Daaityd was dit mik en druk fotos, sal iemand met meer kennis vra om vir my van die fotos te plaas. Wat ek goed onthou, die bulle is geskiet voor 9.00 die oggend en teen laat middag, was die laaste bul se helftes ingedra in die koelkamer, ons moes hulle almal opsny en uitdra uit die rante uit. Wat 'n ervaring !
Groete
Jaco

- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: koedoe-oorlog
Kopskoot
Hier kan jy 'n storie oor skryf en nog met fotos staaf ook, dit is iets wat met min mense gebeur en dan is dit nog mooi bulle ook.

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander