Wie gaan die jaar met die boog jag?

Post Reply
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Wie gaan die jaar met die boog jag?

Post by SV MAD (Henk) »

My vrou sien my noudie aand messe skerp maak. "is jy lus vir jag?", vra sy. "hoe weet jy?", vra ek.

Wie het al die jaar jagte geboek en wat wil jy jag?
ek soek nog wapens...
Boskraai

Re: Wie gaan die jaar met die boog jag?

Post by Boskraai »

Dagse SV MAD,

Ek het 'n jag bespreek vir 6 dae in Mei en die plan is om 'n Waterbok, Gemsbok, Rooibokke en 'n Vark of twee om te gooi met die boog. Dit is nou te se as moeder natuur hulle vir my gee :angel:

Mooi loop
Boskraai
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Wie gaan die jaar met die boog jag?

Post by henried »

Ek gaan net dag en naweek jagte doen die jaar.

Einde Maart 'n Takbok...
April, my "10de" jag in Potch...sukkel om te bespreek...Blesbok x 2
Mei, Blesbok jag naby Koppies
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Wie gaan die jaar met die boog jag?

Post by SV MAD (Henk) »

Ek gaan ook maar kyk of ek nog Blesbok kan kry in die Vrystaat, datums nog nie vasgemaak nie. Ek wil dan nog 'n lekker vlakvarkie ook gaan skiet
ek soek nog wapens...
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: Wie gaan die jaar met die boog jag?

Post by Hartskoot Hennie »

Ek het 'n hele paar... Die eerste ene is volgende naweek, BOSVARK!!!  :)
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Wie gaan die jaar met die boog jag?

Post by SV MAD (Henk) »

Hartskoot Hennie wrote: Ek het 'n hele paar... Die eerste ene is volgende naweek, BOSVARK!!!  :)
Oooo, dis nog op my bucket list
ek soek nog wapens...
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Wie gaan die jaar met die boog jag?

Post by G-force »

Ek wil graag n dier of twee met my nuwe recurve jag die jaar.Hy het nog nie bloed getrek nie,ek skuld hom dit. :-*
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Wie gaan die jaar met die boog jag?

Post by Herman Venter »

Wil graag die jaar hier by winter n BWB , gemsie en n blesbok of n sprinbok met die boog vat.. Ek kan n lekker jag kry in Namibie naby Aroab maar dit is met die geweer so hopelik kan ek altwee in pas

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wie gaan die jaar met die boog jag?

Post by Gerhard »

Ek  wil net die jaar in die veld kom met die boog...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply