buffel trofee

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

buffel trofee

Post by kopskoot »

More manne

Ek het die voorreg gehad om in Des 2011 een van my groot drome te laat waar word.Wat 'n voorreg

Ek het saam met Loyd Yeatman van chipimbi safari's in Zimbabwe gejag, en ek sal hom enige dag aanbeveel

Sy konsesie le in die suid ooste,langs die Gona re zou

Die eerste buffel het 'n spread van 45 dm (121 SCI), maar is nog jonk. Hy het geval van 'n 350 gr TSX (375H&H) op die blad,wat sy bled totaal vergruis het, en 'n tweede net bo die snoet op 5meter, nadat hy so bietjie wou baklei. en ja die kleur van adrenalien is bruin.
[i[img width=560 height=315]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020806.jpg[/img]mg]
[/i[img width=560 height=315]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020792.jpg[/img]mg]
[im[img width=560 height=315]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020846.jpg[/img]g]

Die tweede een se spread is 41 dm en het gaan le van 'n enkele 300gr TSX (375 H&H) reg in die kuiltjie op so 30m.
[im[img width=560 height=315]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020869.jpg[/img]g]
[/i[img width=560 height=315]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020880.jpg[/img]mg]

Die kameelpred-koei het ek geskiet vir "Counsil meat", vir hulle kersfees party, en was dus gratis
[im[img width=560 height=315]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020928.jpg[/img]g]
[/im[img width=270 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020931.jpg[/img]g]

Dit was soveel meer as waaroor ek gedroom het!
Last edited by kopskoot on Tue Mar 13, 2012 9:26 am, edited 1 time in total.
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: buffel trofee

Post by Stefan764 »

Well Done mr Nel!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: buffel trofee

Post by Frederik »

Mooi buffels daar hoe gaan jy die koppe hier kry ?
Jong taksidermie is moeilike een die belangrikste is hoe die capes in die veld hanteer is veral in Desember.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: buffel trofee

Post by kopskoot »

Frederik

Hulle is klaar gedip en pack, ek moet hulle net gaan haal in Bullawayo, of hierheen courier.

Die trofees is baie goed hanteer en die temperature was heel lekker toe ek daar was. Was heeltyd reenerig en bewolk.

Ek dink ek gaan Nico van Rooyen gebruik, hou nogal van hulle werk.
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: buffel trofee

Post by Wouter Roets »

Kopskoot

Absoluut pragtig! Werklike twee mooi bulle daai. Hoe lyk die kostes vir die trip? PM my maar as jy dit nie hier wil sit nie. Netnou lees mammie dalk ook hier rond! :o

Ek en my broer praat nou die aand lank hieroor. Ons was in die afgelope tyd bietjie betrokke by buffeljag, maar nie op die manier hoe mens dit graag sal wil he nie. Die trip maak dit spesiaal en nie die skiet nie. Moet my nie verkeerd verstaan nie die skiet van hulle bly n belewenis maar as die trip op die ou menier gedoen word is waar die werklike spesiale herrinneringe opgevou le.

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: buffel trofee

Post by Lourens »

Welgedaan mater, 2 werklike mooi bulle daai! Jy kan baie trots wees op hulle, dis die droomjag van 'n leeftyd daai!!

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: buffel trofee

Post by kopskoot »

Wouter

Dankie, Ja dit was vir my 'n belewenis, maar ook maar my eerste buffeljag/ jag saam 'n ph/outfitter, so iets nuuts

Aangesien dit my eerste was ,kan ek nie regtig 'n opinie lewer nie, maar ek kan maar net vertel hoe ons dit gedoen het.

Loyd ,by the way, is 'n great ou ( soos meeste van daai oud Rhodisie boere) en redelik bekend vir sy groot olifant jagte. ( het laasjaar 11 olifante gejag, gemiddeld 55pond en grootste een 85 pond).
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: buffel trofee

Post by Dirkie »

Baie netjies!

Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: buffel trofee

Post by henried »

Baie geluk, iets besonders.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: buffel trofee

Post by theedge »

Netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Superdup
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am

Re: buffel trofee

Post by Superdup »

Baie mooi, sal regtig enige iets gee om so iets te kan ervaar.

Groete
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short

".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: buffel trofee

Post by Hilux01 »

Ongelooflike voorreg om sulke manne af te haal
Eendag as ek groot is  :laugh:
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: buffel trofee

Post by Hartskoot Hennie »

Kopskoot, baie geluk meneer... Ek dink dit is meeste van ons se droom daai!

En daai fotos is darem wraggies smart!

Ek is seker jy het al 'n paar van hulle ge-"right click, set as desktop wallpaper..."  ;D
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: buffel trofee

Post by Marc »

Kopskoot

Wat 'n vooreg, jy kan maar daar by Oom Pine se stories kom inval na die jag. Geniet die herrineringe, glo daar gaan baie wees.
Mooi foto's  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: buffel trofee

Post by grumpy »

Se vir my, hoe sit jy n saal op daai ding as jy hom wil ry?  Hy is maar bietjie breed op die rug!!  ;D
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: buffel trofee

Post by Roger »

Baie geluk, ek dink dis n klomp manne se droom daai !!
Too many to mention ;-)
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: buffel trofee

Post by kopskoot »

Dankie manne, dit was beslis 'n groot voorreg gewees.

Ek het al baie op gamedrives ,vir ure lank vir die diere sit en kyk, en gedroom, en min of meer vir myself uitgemaak hoe groot hulle is, maar die dag toe ek langs daai eerste een sit, het ek eers werklik besef hoe groot hulle regtig is. Nie jou average Bonsmara nie!

Hier is nog 'n paar foto's wat ek geneem het om sommer te onthou hoe groot hulle regtig is[im[img width=560 height=315]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020823.jpg[/img]g]

[/i[img width=270 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020848.jpg[/img]mg]

Nie baie beeste wat 'n land cruiser se bak vol le nie
[im[img width=560 height=372]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020853.jpg[/img]g]

sy spoor
[/i[img width=270 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020859.jpg[/img]mg]

[i[img width=270 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 020837.jpg[/img]mg]

Jammer vir die sensitiewe kykers, maar daars die twee
[/im[img width=560 height=315]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 0920-1.jpg[/img]g]
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: buffel trofee

Post by Dippies »

Baie baie netjies

Kopskoot maar jy roer onder diere. ;D

n man besef nie regtig hoe groot die Black Death se pote is nie.  :o :o :o
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: buffel trofee

Post by kopskoot »

Manne

Na 'n lang gewag en groot geskarrel, baie red tape, planne maak en gat lek, het ek toe laas week in my Hi-Lux gespring en self my trofees in Bullawayo loop haal. (omdat freight agents my R14000 wou vra om hulle in te bring)

Ek het sommer van voor af begin hoendervleis kry toe ek hulle uit daai kratte uit haal, en terug dink aan daai jag. Dit was ongelooflik.

[im[img width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... hoto-3.jpg[/img]g][/i[img width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... photo1.jpg[/img]mg]

40Duim
[im[img width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... oto2-2.jpg[/img]g]

45 duim
[/im[img width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... oto3-1.jpg[/img]g]

Man dis lekker om hulle uiteindelik hier te he, nou nog 'n jaar vir die opstop.
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: buffel trofee

Post by Geno »

Jisou Ronaldwatglodatsakodieenigstegeweeriswatsaakmaakenbestaan, dis darm maar 2 bitter mooi buffels!
Goed, beter, 6millimeter!
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: buffel trofee

Post by kopskoot »

Geno wrote: Jisou Ronaldwatglodatsakodieenigstegeweeriswatsaakmaakenbestaan, dis darm maar 2 bitter mooi buffels!
Ek't hulle altwee met net een SAKO geskiet
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: buffel trofee

Post by Stefan764 »

kopskoot wrote:
Geno wrote: Jisou Ronaldwatglodatsakodieenigstegeweeriswatsaakmaakenbestaan, dis darm maar 2 bitter mooi buffels!
Ek't hulle altwee met net een SAKO geskiet
Dai is wat ons in die Klahari noem fynbr?g  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: buffel trofee

Post by Hugo »

Baie baie mooi man!

Wie gaan die stop werk dien?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: buffel trofee

Post by Geno »

kopskoot wrote:
Geno wrote: Jisou Ronaldwatglodatsakodieenigstegeweeriswatsaakmaakenbestaan, dis darm maar 2 bitter mooi buffels!
Ek't hulle altwee met net een SAKO geskiet
Dieselfde Sako wat so gestoor het op die 1Sept DGS?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: buffel trofee

Post by Marc »

Baie geluk, nou is die ergste verby  ;)  Wat 'n vooreg  8)
Geno wrote: Jisou Ronaldwatglodatsakodieenigstegeweeriswatsaakmaakenbestaan, dis darm maar 2 bitter mooi buffels!
Stem ek ook  mos  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply