Dagse manne.
Ons het saterdag middag so bietjie n uitbreek gereel om ondersoek in te stel by n plek, en was aangenaam veras.
Nog so week op die land en n volle dag uitstappie maak, dan kan die heal gewere mooi af gestof word.
[img width=560 height=420]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... C01722.jpg[/img]
Duiwe begin.
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Duiwe begin.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Duiwe begin.
Het self vanmiggag n bosduif geskiet wat se krop vol sonneblom sade was.
Flip
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Duiwe begin.
Wat doen die worshond
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Duiwe begin.
Lekekr man, dit bly darem vet pret 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Duiwe begin.
My duiweskiet sessie twee weke gelede het my amper R2500 gekos en dit was 60km van my huis af. Dit was lekker maar met n bitter nasmakie,die boer is n vriend en toe ek en my 3 maats uit ammo raak toe moes ons van die dorp af kry nadat ek hom gaan vra het en gese het ek sal 'replace',maar toe sy drinkbuddies se ammo klaar is word sy seun gestuur om 5/6 pakke van die boks te gaan haal wat by sy huis staan. Dis mos nie hoe dit werk nie,vir my part kan die duifies hulle self maar lekker dik vreet,ek sal nie weer gaan nie. Of is ek verkeerd?
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Duiwe begin.
Hehe, mens kan nie glo hoe daai hond voels bring nie. Sy is jack russel kruis en vir jagte geleer.remington wrote: Wat doen die worshond
Baie mense lag as hulle haar sien, maar heelwat manne kan darem al getuig van die ou brakkie.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Duiwe begin.
Peet
Dankie weereens vir die dag en jou reelings. Ons moet defnetief weer so maak as ek terug is! Ja-nee manne daai "worsie" is wakker! Jy kan nie glo hoe daai brakkie homself jaghond hou met daai lyf nie!
PAC my kostes vir daai dag was R68 500! Se maar liewers niks verder nie!
En ek is nog raakgeskiet ook! Peet se tweelingboetjie sal moet bontstaan volgendekeer! 
Groetnis
Wout
Dankie weereens vir die dag en jou reelings. Ons moet defnetief weer so maak as ek terug is! Ja-nee manne daai "worsie" is wakker! Jy kan nie glo hoe daai brakkie homself jaghond hou met daai lyf nie!
PAC my kostes vir daai dag was R68 500! Se maar liewers niks verder nie!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Duiwe begin.
Baas Wout,
Is dit hoekom jy nie glimlag op die foto nie?
Groete,
Eugene
Is dit hoekom jy nie glimlag op die foto nie?
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Duiwe begin.
Hi hoe mis ek my worsie nou as hy n gewwr gesien het was hy soos n gesoute jag hond.As die skoot klap begin hy al in die rigting hardloop tel hom op dan moet jy vinnig wees anders kry jy nie die duif.Snaaks hoe geheg n man oor sy diere raak. 
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177