Dagse,
Kyk die photo van n vlakvark wat lank terug in Ellisras omgewing geskiet is. Ek sal nie omgee om so monster raak te loop met my EPPS nie...
Hoe groot skat julle sy tande?
Groete,
Petrie
Groot vlakvark - Magol post Ellisras
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Groot vlakvark - Magol post Ellisras
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Groot vlakvark - Magol post Ellisras
Hier het so week terug n bees met sulke duk vet regop horings die rondte op die forum gedoen, Hy was dalk nie die ma nie maar moontlik die pa.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Groot vlakvark - Magol post Ellisras
Jammer mens kannie so duidelik sien nie, maar dit blyk tog vark tande te wees daardie
Kan ons nie maar foto's plaas met die photobucket manier nie
Dan kan almal mooi duidelik sien 
Hiers die "link" vir die nuwe'r manne . http://jaracal.com/index.php/topic,249.0.html
Groetnis
Marc
Kan ons nie maar foto's plaas met die photobucket manier nie
Hiers die "link" vir die nuwe'r manne . http://jaracal.com/index.php/topic,249.0.html
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner