Manne
Almal wat kan is welkom op Dinsdag 1 Mei vir n GROOT duifskiet in Klerksdorp. Asb kom help die goed dra my vriend se sonneblomland weg. Bring eie geweer en BAIE ammo,koeldrank en wors of vleis vir middagete.
Groette
PAC
Duiwe skiet,kom Help asb!!!
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Duiwe skiet,kom Help asb!!!
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Duiwe skiet,kom Help asb!!!
Jammer dat Klerksdorp so bietjie ver is waardeer die uitnodiging hoop paar manne vat dit op.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Duiwe skiet,kom Help asb!!!
Ja, Klerksdaop l?nou wyd vanaf Secunda af.... maar toe my vrou nog op Potch geswot het en op Klerksdorp gewoon het, het ek sommer gou vir 'n vrydagaand na werk deurgery om te gaan kuier !! Glad nie geslaap nie daai aand en volgende dag so gery dat ek sommer direk weer werk toe gaan. Maar dinge het verander. "n student het mos geen keer nie .
Ek sal moet uitmis op die een, dis baie jammer.
Ek sal moet uitmis op die een, dis baie jammer.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Duiwe skiet,kom Help asb!!!
Ek kan dit nie glo nie,net twee manne wat geantwoord het. Dankie vir die reaksie julle twee.
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Duiwe skiet,kom Help asb!!!
A.g.v min belangstelling is more se jag gekanselleer!
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
