Het gister die twee varkies geskiet met die .338. Naby Koedoeskop. Jammer oor die swak fotos -die gids kon net nie die fotonemery regkry nie.
[img width=560 height=420]http://i1265.photobucket.com/albums/jj5 ... 012128.jpg[/img]
Die vark met die mooi tanne het net oor die 50kg skoon uitgeslag. Die ander een was net bietjie kleiner.
[img width=560 height=420]http://i1265.photobucket.com/albums/jj5 ... 012133.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1265.photobucket.com/albums/jj5 ... 012125.jpg[/img]
Varkies
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Varkies
Baie Mooi!
My Droomvarke daai!
My Droomvarke daai!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Varkies
Dankie julle, dit was heel bevredigend.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
Re: Varkies
Baie mooi Varke! Geluk!
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Varkies
Geluk
VArk jag bly darem een van my gunsteling uitstappies
VArk jag bly darem een van my gunsteling uitstappies
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Varkies
Daai boonste varkie het lekke duk tande, watse .338 is daai en watte koe?ls goeie hy. Hy't 'n lekker lang loop 
Groetnis
Marc
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Carlo
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Sun Dec 11, 2011 10:59 am
Re: Varkies
Het PM gestuur
Sako L579 Forester .243
Musgrave Lyttleton RSA .308
Howa 1500 Varminter .243
Slasenger mod 12 .22
1958 Gecado mod 50 .177
1971 Gecado mod 35 .177
1970 Gecado mod 25 .177
Jelly 4.5 .177
Musgrave Lyttleton RSA .308
Howa 1500 Varminter .243
Slasenger mod 12 .22
1958 Gecado mod 50 .177
1971 Gecado mod 35 .177
1970 Gecado mod 25 .177
Jelly 4.5 .177
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Varkies
Hilux en ander, ja ek geniet die varkjag besonder baie.
Marc, ek het daardie varke geskiet met 270gr Claw koeels teen so 2530fps -ongelooflike slaankrag. Dit was eintlik 'n proeflopie vir 'n beplande Namibie jag later die jaar. Die loop is 'n 27" Ferlach gebou op 'n FN mauser aksie deur die vorige eienaar.
Groete
Marc, ek het daardie varke geskiet met 270gr Claw koeels teen so 2530fps -ongelooflike slaankrag. Dit was eintlik 'n proeflopie vir 'n beplande Namibie jag later die jaar. Die loop is 'n 27" Ferlach gebou op 'n FN mauser aksie deur die vorige eienaar.
Groete