Raven se jagfotos

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Raven »

Madako,

Ai ou maat, dis maar 'n foutjie. Ek weet die manne s? altyd haal die pense uit, maar ons doen dit net as ons weet die jag is lank/ tyd in die veld.

Persoonlik los ek niks agter in die veld vir jakkies  ;D
Bloed word ook toe geskop en gras met bloed op word met sand besmeer om reuke te bloem, en seker te maak ons Bees kom baklei nie by die bloedkolle nie.

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Raven se jagfotos

Post by Piet Breedt »

Raves, genade 800m...!!!!!!!. Jy het seker die draai van die aarde ook in berekening gebring.

Geluk man, mooi skoot.

Dit bly darm maar lekker as so v?r een val.
Last edited by Piet Breedt on Tue Aug 23, 2011 3:53 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Raven »

Piet,

Ja man, dis een van daai skote wat ek nie weer maklik sal probeer nie agv van verskeie redes.
1. Dit is 'n bleddie lekker gevoel as die al die manne rondom jou s?.. "Daar val hy" maar...
2.  Nie so lekker as jy by die dier kom en hy lewe nog, ek het sy rug net agter die blaaie afgeskiet.

800meter gaan ek op oefen nog, maar ek gaan myself beperk op 450-500m max vir springbokke en dan moet die kondisies baie goed wees.

Dis persoonlik hoe ek voel, en dis waarvoor ek nou oefen voor volgende jaar se springbok jag.

Dit gaan alles met 85 gr GS custom/Nosler doppe op die 25-06 gedoen word, ek is volmoed vir die kombinasie en sal eenvan  die dae terugvoering gee.

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by JPS »

Raves,
Ons ouens het nog nie "Police clearance" gekry om deur te gaan Nam toe nie so my vlug is nog op staanby todat hulledaar begin met die ogradering van die winkel.

As jy hulp nodig het om die doppe by Techfund te kry om saam met die GS customs deur te kom laat weet maar vir my ek is naby Dok en gaan baie gereeld daai kant (Middelburg / Witbank) toe, en kan deurvat vir jou.

Groete
JP
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Raven se jagfotos

Post by Piet Breedt »

Raves, watter 85gr GS gebruik jy?
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Raven »

Piet,

Hierdie punte/koeels het die week by my aangekom - 257085HV129

Groete Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Raven se jagfotos

Post by Piet Breedt »

Laat weet hoe hulle perform
Biltongjagter

Re: Raven se jagfotos

Post by Biltongjagter »

Kry solank hier onder 'n idee van hulle prestasie, Piet.
Hier is my bevindinge met die GSCHV koeels:
kyk by nommer 36
http://www.techfund.co.za/GSCTheysay.asp

Groete,
Eugene
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Raven »

Manne,

Ek kon darem ook die naweek in die veld kom.
Hier is 'n paar fotos saam met die jagters wat die naweek by my kom jag het.
Die Gemmies was baie vet en swaar.

Gemsbok bul, uitslag 134kg, geskiet met 25-06 op 211m deur die ore.
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... C00319.jpg[/img]

Gemsbok BUL, uitslag 144kg(LEKKER GROOT BUL), Horings was 99cm en 101cm- So 39" Bul.
geskiet met 30-06 op 140m , hart long skoot.
150gr Spartan koeel.
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... C00334.jpg[/img]

Blesbok Ram , uitslag 39kg, 110m breinskoot.
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... C00340.jpg[/img]

Blesbok Ram , uitslag 45kg, 70m hartlongskoot.
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... C00343.jpg[/img]

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Geno »

Raves,
Jy maak nie mooi nie my maat! Ek wil ook 'n slag weer iets in die dag skiet!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by BLOK »

Geno wrote: Raves,
Jy maak nie mooi nie my maat! Ek wil ook 'n slag weer iets in die dag skiet!

Groete,
Eugene
Dit is nou baie fyn breg.

Raven lekker gedoen daar, kry ek darem nou smaak van n lekker lewer op die kole.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Dippies »

Darem paar mooi springbokkies tussen die fotos wat bakkie ry. ;D  :o
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Gerhard »

Baie mooi Gemsbok bul daai tweede een.

Netjies Raven
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Raven se jagfotos

Post by Vlakvark »

Mooi man

Netjies Raven
Image
Image
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by vlakvark1 »

Mooi so julle . Sal graag ook eendag n Gemsbok wil skiet ;)
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Hilux01 »

Blikkies, daai is mooi gemsies, hier in die bosveld sukkel ons om 110kg te breuk met bulle
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by cassie_calvinia »

rave! hou op brek en nooi my!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Marc »

Raves, daai is bitter mooi Gemsies.

Man ek sal nie omgee in NAM te gaan jag een jaar nie  :'(
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Raven se jagfotos

Post by James Wilson »

ek hoor die suidwesters skiet verder as wat die ou selfone kon bel 8)


Raves daardie ou gemsbok het intresante kort dik horings, kan dit wees dat dit so geslyt het?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Spanner »

Raves, hoop julle het daai laaste blesbok se horings gemeet - sal graag wil weet hoe lank hulle is.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Marc »

James wrote: ek hoor die suidwesters skiet verder as wat die ou selfone kon bel 8)

;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Raven »

Manne,

Ralph was die naweek by my, vir die naweek kon ons 2 jong koedoe bulle en 2 gemsbokke skiet.

Die jong bul vroeg oggend geskiet
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 0375-1.jpg[/img]

Ralph by een van die Gemsbokke
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... C00384.jpg[/img]

Ralph, Reggy, Norton
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... C00381.jpg[/img]

Gemsbokke was lekker vet!!
[img width=360 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 3701-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 103924.jpg[/img]

En die gewere wat die werk gedoen het - TIKKA 7REM MAG en 25-06 , en Sauer 300WIMMAG
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... C00377.jpg[/img]

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Raven se jagfotos

Post by Vlakvark »

Raven
Mooi man hoe het die Sauer geloop Dis 'n bitter mooi geweer
Image
Image
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by Raven »

Vlakkie,

Sy recoil is gemaklik en groeperings is op 'n tiekkie op 100m. Die gemsbok in die foto het 'n 165gr GMX deur die knoppe en ek kon nie die koeel herwin nie. Vleisskade was minimaal op die Blad. Die Sauer se gewig is ook heel gemaklik om te stap en jag, ons het seker so 5km+ gestap die naweek.

Ek moet nog net my trajek heeltemal uitsorteer op die langer afstande, al die bokke was op gemaklike afstande van 170m - 250m geskiet.

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Raven se jagfotos

Post by BLOK »

Raven se straf fotos!!!


Jy maak weer nie mooi nie ek wil nie sien hoe jy daai geweer van my gebruik vir jou plesier nie. Wel n vet bok daai.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply