Ek verkies om te voet te jag, die w?reld is lekker oop maar daar is darem, dooie grond, miershope en graspolle om te gebruik as jy hande 4-voet nader kom. Ek het gevind die bokke is selfs minder skrikkerig vir my te voet as 'n voertuig. Ek het 'n Vanguard Equaliser op die 270 gesit wat baie gehelp het.
Kimberley Springbokke
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Kimberley Springbokke
My eerste ver jag van die jaar-skoonies se plaas is 20 minute uit die dorp
. Het daar in die Rietrivier omgewing op 'n vriend se plaas gaan jag. Die gewone ramme word uitgeskiet tussen die swart en koper bokke. Daar is buffels, Roan en Witpense en ander skaars goed wat die jag interessant maak. Jy moet 100% wees die Nosler hardloop nie aan om 'n buffel krapperige te maak of 'n goue wildebees in biltong te verander nie.
Ek verkies om te voet te jag, die w?reld is lekker oop maar daar is darem, dooie grond, miershope en graspolle om te gebruik as jy hande 4-voet nader kom. Ek het gevind die bokke is selfs minder skrikkerig vir my te voet as 'n voertuig. Ek het 'n Vanguard Equaliser op die 270 gesit wat baie gehelp het.
Ek verkies om te voet te jag, die w?reld is lekker oop maar daar is darem, dooie grond, miershope en graspolle om te gebruik as jy hande 4-voet nader kom. Ek het gevind die bokke is selfs minder skrikkerig vir my te voet as 'n voertuig. Ek het 'n Vanguard Equaliser op die 270 gesit wat baie gehelp het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Kimberley Springbokke
Daar was 4 bokke vir die naweek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Kimberley Springbokke
Netjies gedoen! En dit lyk of dit sommer lekker was.
Mooi bokke!!
Mooi bokke!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Kimberley Springbokke
Mooi gegooi daar Carl 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
atplay
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am
Re: Kimberley Springbokke
Netjies!
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Kimberley Springbokke
Yes Carl,
Ek is ook hier van die Kby area, laat weet as jy hulp nodig het, ek help graag! Hahaha.
Groetnis,
Frikkie
Ek is ook hier van die Kby area, laat weet as jy hulp nodig het, ek help graag! Hahaha.
Groetnis,
Frikkie
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Kimberley Springbokke
Dankie. Frikkie het hulp nodig gehad met die opsny en biltong maak... Die ander werk is darem te lekker om so te deel. Ek los ook nog paar rammetjies vir 2013 as ek gespaar bly.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Kimberley Springbokke
Baie netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !