Manne,
Ek het laasweek hierdie BWB koei geskiet -105.6 kg geweeg by die slaghuis. Biltong hang reeds.
.338 wm, 275gr Speer Hotcore @ 2550fps.
Het haar amper reg van voor geskiet, bokant die hart deur tot in die maag. Het net daar morsdood neergeslaan asof 'n nek/breinskoot.
Die .338 verbaas my elke keer. Baie bevredigend.
Groete
Biltong
[img width=560 height=420]http://i1265.photobucket.com/albums/jj5 ... 012149.jpg[/img]
BWB biltong
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: BWB biltong
Baie mooi foto die biltong.
Nie net die bwb wat mooi is nie
groete
Dippies
Nie net die bwb wat mooi is nie
groete
Dippies
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: BWB biltong
Dankie almal vir die gelukwense. Dis lekker om te deel met manne wat dieselfde voel oor dinge in die lewe.
Groete
Biltong.
Groete
Biltong.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: BWB biltong
Great een - baie netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: BWB biltong
Mooi gegooi, man daai manne het darem mooi velle. Verwonder my altyd aan daai fluweel skynsel.
Bitter lekker vleis ook, veral so heel blok rugstring oor die kole
Groetnis
Marc
Bitter lekker vleis ook, veral so heel blok rugstring oor die kole
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
jacques777
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Thu Feb 09, 2012 5:30 pm

