BP se eerste trip
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
BP se eerste trip
Hi almal,
Ek het my BP (swart kruit) die naweek wat verby is uit gevat vir sy eerste jag. Dis n Traditions .50 cal Buckstalker inline ML.
Ek het n volstruis en n blesbok geskiet. Die volstruis was op 69m met n 300gr Traditions sabot geskiet en die Blesbok was op 85m met n 250gr Traditions sabot geskiet.
Groete,
Roger!
[img width=560 height=420]http://i1255.photobucket.com/albums/hh6 ... C14718.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1255.photobucket.com/albums/hh6 ... 4736-1.jpg[/img]

Too many to mention ;-)
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: BP se eerste trip
Pragtig man Roger!!
Baie geluk!
Hoeveel vleis skade het hy gemaak?
Baie geluk!
Hoeveel vleis skade het hy gemaak?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: BP se eerste trip
Mooi gegooi met die asbek!
Soos ek swartkruit ken is daar amper niks vleisskade nie!
Groetnis
Soos ek swartkruit ken is daar amper niks vleisskade nie!
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: BP se eerste trip
Hi,marno wrote: Pragtig man Roger!!
Baie geluk!
Hoeveel vleis skade het hy gemaak?
daar was baie min skade. Minder as my .308 met 170gr rondtes.
Roger!
Too many to mention ;-)
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: BP se eerste trip
Lekker Roger!Mooi gegooi.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: BP se eerste trip
Baie geluk Rogermarno wrote: Pragtig man Roger!!
Baie geluk!
Hoeveel vleis skade het hy gemaak?
Sou ook graag wil weet hoe die vleis skade en penetrasie lyk. Ek vermoed daai .50 het mooi gemaak met daai leker swaar koe?ls.
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: BP se eerste trip
Mooi Roger
Waar het jy gaan jag en wat prys die volstruis
Waar het jy gaan jag en wat prys die volstruis
vlakvark en bosvark Bvk
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: BP se eerste trip
Net buite Odendaalsrus in die Vrystaat. Die volstruis is R20 p/kg.vlakvark1 wrote: Mooi Roger
Waar het jy gaan jag en wat prys die volstruis
Die een het 38kg geweeg, geslag. Maar die wyfie wat ek met die .308 geskiet het, het 56kg geweeg, geslag.
Roger!
Too many to mention ;-)
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: BP se eerste trip
Mooi Rodger,
Ek het so ruk terug met n TC swart kruit gespeel en was verbaas hoe raak die geweertjie skiet tot op 200m.
Kan net n lekker manier wees om met swart kruit te jag.
Ek het so ruk terug met n TC swart kruit gespeel en was verbaas hoe raak die geweertjie skiet tot op 200m.
Kan net n lekker manier wees om met swart kruit te jag.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: BP se eerste trip
Rodger,
Virtel bietjie meer van jou roer asb! Ek was op n staduim kwaai in die asbek geweere in maar ek het nooit n inline gehad nie,maar altyd die tradidionele voorlaaiers.Het maar alter myne verkoop oor ek te lui was vir die skoonmakery! Na elke 6 skote! Hoe lyk jou roer se akuraathyd?Hoe maak hy skoon in vergelyking met n gewoone voorlaaier?
Groetnis
Virtel bietjie meer van jou roer asb! Ek was op n staduim kwaai in die asbek geweere in maar ek het nooit n inline gehad nie,maar altyd die tradidionele voorlaaiers.Het maar alter myne verkoop oor ek te lui was vir die skoonmakery! Na elke 6 skote! Hoe lyk jou roer se akuraathyd?Hoe maak hy skoon in vergelyking met n gewoone voorlaaier?
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: BP se eerste trip
Hi,Armand Steenkamp wrote: Rodger,
Virtel bietjie meer van jou roer asb! Ek was op n staduim kwaai in die asbek geweere in maar ek het nooit n inline gehad nie,maar altyd die tradidionele voorlaaiers.Het maar alter myne verkoop oor ek te lui was vir die skoonmakery! Na elke 6 skote! Hoe lyk jou roer se akuraathyd?Hoe maak hy skoon in vergelyking met n gewoone voorlaaier?
Groetnis
Met akkuraatheid kan ek nie kla nie. Sub 2" - 3" groepe op 100m is doen baar. Weens my kort loop op die BP gebruik ek rifle/pistol mix en Sabots. Ek gaan nou begin eksperimenteer met conicals. Maar balle werk nie weens my 1:28 twist rate. Laer as so 1:36 twist rate sukkel meeste voorlaaiers met balle.
Ek maak hom 1 maal ordentlik skoon en dan na elke 3 skote stoot ek net die staal borseltjie 2 maal deur en skiet verder. So die skoon maak is nie vir my so erg nie. En dis baie maklik omdat dit inline is, draai ek net die breach plug uit en ek het die hele loop oop.
DIe geweertjie is baie lig. Amper so lig soos my CZ .22 LR.
Hy eet wel scopes op soos soetkoek. Maar die 4x40 Tasco (ou Japanese model) hou nog mooi. Geen probleme.
Groete,
Roger!
Too many to mention ;-)
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: BP se eerste trip
Ek sit n nat lappie om my borsel en maak dan skoon tussen skote. Dan aan die einde van die dag is die geweer nie so vuil en maklik om skoon te maak. Wat se scopes het jy opgesit wat gebreek het Roger?
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: BP se eerste trip
Die oorspronklike Traditions 3-9x40 en daarna n Nikko Stirling Mountmaster 4x32.*303* wrote: Ek sit n nat lappie om my borsel en maak dan skoon tussen skote. Dan aan die einde van die dag is die geweer nie so vuil en maklik om skoon te maak. Wat se scopes het jy opgesit wat gebreek het Roger?
Maar soos ek se, die ou Tasco 4x40 hou mooi.
Roger!
Too many to mention ;-)
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: BP se eerste trip
Ek kan nie glo jy het n mountmaster op gesit nie
Ek het so een op my standaard hatsan70 gehad en hy het orals geskiet, ek dog toe hy is gebreek, maar toe ek die hatsan se recoil afbring groep hy mooi. Maar n mountmaster op n .50 is net te veel 
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: BP se eerste trip
Dis maar wat ek by die huis gehad het. LOL!*303* wrote: Ek kan nie glo jy het n mountmaster op gesit nieEk het so een op my standaard hatsan70 gehad en hy het orals geskiet, ek dog toe hy is gebreek, maar toe ek die hatsan se recoil afbring groep hy mooi. Maar n mountmaster op n .50 is net te veel
![]()
Ek het hom terug gevat en hulle het my n nuwe een gegee.
Toe sit ek maar die Tasco op.
Roger!
Too many to mention ;-)
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: BP se eerste trip
Ja my centerpoint het ook nie gehou nie het toe klaar gekoop en n vxII 2-7x32 opgesit. Lyk darm of hy sy zero hou.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: BP se eerste trip
Watse rookpaal het jy? Vertel meer asb.*303* wrote: Ja my centerpoint het ook nie gehou nie het toe klaar gekoop en n vxII 2-7x32 opgesit. Lyk darm of hy sy zero hou.
Roger!
Too many to mention ;-)
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: BP se eerste trip
Traditions Pursuit .50 
Gan binnekort op n vlakvark jag met hom. Sal sien hoe handle daai varkies n 300gr Xtp
Gan binnekort op n vlakvark jag met hom. Sal sien hoe handle daai varkies n 300gr Xtp
Last edited by LUAN on Thu May 31, 2012 9:29 am, edited 1 time in total.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: BP se eerste trip
Mooi man en Sterkte.*303* wrote: Traditions Pursuit .50
Gan binnekort op n vlakvark jag met hom. Sal sien hoe handle daai varkies n 300gr Xtp![]()
onthou pics!
Too many to mention ;-)
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: BP se eerste trip
Geniet dit fotos van die vark as jy hom geskiet het- as daar iets van hom oorbly om foto te neem.*303* wrote: Traditions Pursuit .50
Gan binnekort op n vlakvark jag met hom. Sal sien hoe handle daai varkies n 300gr Xtp![]()
Ek glo daai .50 maak n groot gat
vlakvark en bosvark Bvk