Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.

Post by GreyGhostGear »

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.

Post by DWB »

Dis 'n monster!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.

Post by Carl »

Mooi vark! Is daar nie bitjie te vertel oor die jag nie. Lekker vir die by die huis jag.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.

Post by vlakvark1 »

Vertel meer met wat is hy gejag
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.

Post by Evert »

Ag neem moet jy ons so lus maak met so mooi bosvark- Baie geluk
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.

Post by GreyGhostGear »

haha, jammer manne, geen storie.
Ek het die foto op Blaauwkrantz se website gekry, hy is gister geskiet deur 'n Amerikaner.
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.

Post by Kalahari »

Ek ken glad nie varke nie, lyk sommer na 'n bielie ............... maar die Yank sit amper weer 'n kilometer agter die vark ???
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.

Post by G-force »

Daai is n puik voorbeeld van n meneer vark maar die foto tegniek wat hier gebruik word maak die hele prentjie goedkoop in my oe.Mens moet aanvaar hoe groot enige dier is em hom waardeur en respekteer vir dit wat hy is.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.

Post by Gerhard »

Mooi otterjasie die....
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.

Post by Marc »

Jagmaar

BAIE geluk met 'n monster ot  :o  Die is die perfekte voorbeeld van wat ook graag eendag sal wil raakloop. Veral die kleur skakering op sy lyf en hare, vrek mooi

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.

Post by DWB »

As ek die vark so kyk mag hy dalk naby 100kg wees, maar die man sit maar ver agter hom...

Dis nie 'n lang vark nie, maar mooi vet.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.

Post by BLOK »

Lekker stel messe aan hom.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.

Post by GreyGhostGear »

Marc wrote: Jagmaar

BAIE geluk met 'n monster ot  :o  Die is die perfekte voorbeeld van wat ook graag eendag sal wil raakloop. Veral die kleur skakering op sy lyf en hare, vrek mooi

Mooiloop
Marc
Marc, ongelukkig kan ek geen krediet vat vir die outjie nie, maar net foto gedeel ;D
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Meneer Bosvark - Blaauwkrantz, Oos-Kaap.

Post by Marc »

Jagmaar

Jammer man lees nou eers mooi, hartseer hoeveel Yanks ons mooi diere kom afhaal  :'( 

Dit bly steeds 'n besonderse vark daai en sal skenk vir hom  8)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply