Glipsies

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Glipsies

Post by Louis Kriel »

Kom annerdag oor 'n duin gejaag en ry amper in die alleenloper bul vas. Hy staan so op 180 tree en ek gooi agter die blad. Hy is so groot die koeel maak niks en ek skiet weer. Hy hardloop oor die volgende duin en vrek daar. Die 2 skote agter die blad so 'n duim uit mekaar. Toe ons by hom kom sien ek hoe klein hy is!  Die boer se: "Maar dis dan 'n Gho-koppie! Anyway hy het 55 kg uitgeslag!

Image
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 865
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Glipsies

Post by Wielie Waps »

Dit gebeur maar ou maat. Ek moet se dit behoort lekker eetvleis te wees daai.
Hoop die boer was bietjie buigsaam met die prys.
Geroer-nie geskud nie
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Glipsies

Post by Raven »

Die jagter het Junie maand by my 2 gemsbokke geskiet. Hy het gedink ek wys 'n klein bulletjie uit maar hy het darem 95kg uitgeslag.

Image

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Glipsies

Post by Louis Kriel »

Ja op 95 kg het hy darem al boude.  Die boer was BAIE toegeeflik. Hy gee elke jaar vir my Pa 'n verniet bok saam.  Daai kleintjie was toe my pa se bok!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
Post Reply