Alldays jag maats

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Alldays jag maats

Post by Carl »

My pa het die foto van Alldays gestuur. Die skoot was bietjie ver terug en die ram het eers 'n draai gehardloop. Gelukkig het hy 'n maat wat mooi die spoor kan vat. Wens ek het die tyd en spasie vir so maat, as ek eendag op 'n plaas bly is dit my eerste bakkie maat.
Hier is die plaas se pryse. Jammer dis in Engels.
http://jaracal.com/index.php/topic,1188 ... #msg155038
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Carl on Tue Jun 12, 2012 9:12 pm, edited 1 time in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Alldays jag maats

Post by Geno »

Kyk die nek aan daai rooibok! Bitter mooi!
Goed, beter, 6millimeter!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Alldays jag maats

Post by FCLoretz »

Daai is baie mooi.

Waa kan mens hond laat oplei om jou jagmaat te wees?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Alldays jag maats

Post by Lourens »

+1 Geno, daai ram het 'n lekker dik nek... Baie mooi bok
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
404Jeff
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Tue Feb 07, 2012 10:03 am

Re: Alldays jag maats

Post by 404Jeff »

Om so 'n hond te he wat kan spoorsny is goud werd! Dink dit moet wet wees dat elke jagplaas so 'n dier het, as hy gekweste bok opspoor betaal jagter 10% meer vir bok, wen wen vir boer en jagter!
223
303Epps
404Jeff
450 straight
User avatar
Born2Late
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am

Re: Alldays jag maats

Post by Born2Late »

Pragtige bok. Het die naweek een geskiet wat se nek beswaarlik dikker as my arm is . Ek is eintlik te skaam om daaroor te praat.Handig om so n jagmaat te he.
Groete.
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: Alldays jag maats

Post by DanieDegenaar »

Pragtige ram en jag maat! Daai ram was seker by of net oor die 40kg?

Goed gedoen.
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Alldays jag maats

Post by Marc »

Magtag maar daai is 'n duk nek rammetjie  :o

Dis voorwwar 'n vooreg om so saam jou maat te mag jag, hulle kla nooit nie en is altyd op sy pos  8)

Dankie vir die deel  8)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Alldays jag maats

Post by Carl »

Dankie manne. Dit is een van die redes hoekom mens nie 'n ram in die nek skiet nie - brein of net agter die blad! Kyk hoe baie vleis is daar! Ontbeen hom soos 'n rugstring en sit hom heel in die pot.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Alldays jag maats

Post by Carl »

FCLoretz wrote: Daai is baie mooi.

Waa kan mens hond laat oplei om jou jagmaat te wees?
Jy kan probeer via Wingshooters, maar dis 'n skaars ding in Suid Afrika, gewoonlik is hulle vir voeljag opgelei dalk vir spoorsny. Opgeleide hond gaan jou kos, seker R10>? Dis baie baie tyd.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply