Ian sien nou eers die post raak, ja beenspasie is daar genoeg, ek weet nie so mooi van die blomme resep nie ou maat.
Hoe klink dit dan nou vir my asof jou vervynde kant daar uitgekom het

.
Ja nee die Zook is by die auto elektrisien vir nog 'n ekstra radiator fan, hy loop bietjie warm as mens so stadig in die veld ry, hy sit ook vir my daai bedrading kit wat jy saam gestuur het in vir die tweede battery.
Ek het ook reeds afspraak gemaak vir sy respray, gaan "army bruin wees in matt.
Dan is daar nog so paar klein goedjies soos om die onderstel bietjie te lig ens en dan is hy reg, sal fotos opsit soos dit vorder.
S? net graag weer ek sit opgeskeep met die vorige eienaar se swak smaak, die sharks ding jaag tot die bokke weg
