Koedoe Jag

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Alvar
Full Member
Full Member
Posts: 160
Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm

Koedoe Jag

Post by Alvar »

http://i1167.photobucket.com/albums/q63 ... 1340870285

Hier is my koedoe wat ek verlede jaar gejag het daar agter die Soutpansberg.

Ek laai maar solank verlede jaar se fotos op, want ek het nog nie 'n kans gekry om die jaar in die veld te gaan draai nie. My beurt kom eers einde Julie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Koedoe Jag

Post by Geno »

Mooi koedoe!
S? my, hoe gemaklik jag mens in Crocs? :D
Goed, beter, 6millimeter!
Alvar
Full Member
Full Member
Posts: 160
Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm

Re: Koedoe Jag

Post by Alvar »

;D

Ek het daai koedoe kaalvoet gejag. Die Crocs was op die bakkie. Het dit net weer aangetrek toe ons die bok gaan oplaai het.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Koedoe Jag

Post by vlakvark1 »

Baie mooi koedoe daai
vlakvark en bosvark Bvk
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Koedoe Jag

Post by SmitH »

 
Het net die foto reg op gesit

[img width=560 height=420]http://i1129.photobucket.com/albums/m50 ... 84/055.jpg[/img]
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Koedoe Jag

Post by Marc »

Mooi bul, baie geluk  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Koedoe Jag

Post by Gerhard »

Alvar wrote:
Ek het daai koedoe kaalvoet gejag.
Daai is nou iets wat min manne mee kan spog...

Kudu bul kaal poot gejag... :o

Geluk hy is baie mooi.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Alvar
Full Member
Full Member
Posts: 160
Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm

Re: Koedoe Jag

Post by Alvar »

Baie dankie manne

@Gerhard: Ja, ek moet s? kaalpoot jag is baie lekker. Die bokke weet nie van jou nie. Daar is geen skoen sole wat knars op die klippe nie.
Last edited by Alvar on Fri Jun 29, 2012 11:29 am, edited 1 time in total.
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Koedoe Jag

Post by Vlakvark »

Alvar

Daar is geen skoen sole wat knars op die klippe nie.
Dink jy nie die bokke sal my hoor  EINA, OOE, AAH, BLIK$#M. Gaan haal my skoene  ;D ;D ;D ;D
Image
Image
Alvar
Full Member
Full Member
Posts: 160
Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm

Re: Koedoe Jag

Post by Alvar »

Jy moet maar bietjie meer kaalvoet loop deur die jaar om daai voete hard te kry! ;D
Post Reply