Groot Vrystaatse Rooikat
-
Ambessa
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
Hallo Greyhound
Ambessa
Sien niks nie... ...net die rooi kruis?GREYHOUND wrote:
Ambessa
-
GREYHOUND
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
AMBESSA. skuus, ou freek het gese dat hy sal help om foto te laai vir my, nog maar dom met die photobucket ding. sal graag wil weet wat skat die manne sy gewig.
greyhound.
greyhound.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2464
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
gan jy nog die foto op sit???
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
Op die stadium nog geen kattie
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
Ek gaan daai kietsie nou-nou laai, geduld manne, geduld. Sou hom gisteraand opsit toe bel 'n boer oor jakkals wat by hom vang. Het darrem die teef geskiet gisteraand/vanoggend 01:00. Jammer vir die opendhoud Greyhound, hou die maar die spasie dop ek laai hom sodra photobucket oopmaak. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
Hier is Greyhound se foto, laat ons sien wat skat julle die kietsie...

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Ambessa
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
Hallo Greyhound
Moeilike een, maar dit lyk groot. Kyk ook na die posts onder Liggaamsmates (rooikatte & rooijakkalse)
Kom ons hoor van die ander.
Ambessa
Dankie Freek.Freek wrote:...Greyhound se foto, laat ons sien wat skat julle die kietsie...
Moeilike een, maar dit lyk groot. Kyk ook na die posts onder Liggaamsmates (rooikatte & rooijakkalse)
Kom ons hoor van die ander.
Ambessa
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
Greyhound
Daai is 'n M@%$&@rse kat. (skuus vir die taal, maar die ander woorde wat dit beskryf is in inels)
My skatting is 2x sak aartappels en sakkie uie = 26kg
Mooi man, Maak vrek die m@%&@rse goggas
Robert
Daai is 'n M@%$&@rse kat. (skuus vir die taal, maar die ander woorde wat dit beskryf is in inels)
My skatting is 2x sak aartappels en sakkie uie = 26kg
Mooi man, Maak vrek die m@%&@rse goggas
Robert
Oorwining deur opleiding
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
-
Roelo
- Full Member

- Posts: 157
- Joined: Tue Feb 24, 2009 7:59 am
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
Greyhound
Het julle hom nie geweeg nie??
Ek wil saam met Freddie stem, 20-21kg.
Mooi loop
Francois
Het julle hom nie geweeg nie??
Ek wil saam met Freddie stem, 20-21kg.
Mooi loop
Francois
-
GREYHOUND
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
BLIK..M
EK KAN SIEN DIE MANNE KEN VAN N DING SE GEWIG SKAT, SEKER AL DIE JARE SE OEFEN MET DIE SKAAP EN BEES. DIT IS MY PEL DAAR OP WARDEN WAT MET DIE SPOORHONDE WERK SE KAT DAAI. EK HET AL N PAAR KEER MET HOM UITGEGAAN EN SY HONDE KEN HULLE DING, VAT NET ROOIKAT EN JAKKALS SPOOR. HY JAG GEREELD N KAT OP MAAR DIE EEN WAS N MENEER EN HY HET N VOLLE 21 KG GEWEEG.
NIE NABY DAAI EEN VAN DAAI GURU DAAR IN CAPE TOWN, AMPER DUBBEL DIE EEN SE GEWIG (38KG) ek weet dam nie.
HET DIE ANDER DAG N SMS GEKRY VAN N JAKKALS WAT GLO 22KG GEWEEG HET DIE MAN WAT HOM VASHOU HOU HOM SOMMER SO MET DIE EEN HAND GEMAKLIK VOOR HOM VAS, ( YOU CAN FOOL SOME OF THE PEOPLE SOME OF THE TIME, BUT YOU CANT FOOL ALL THE PEOPLE ALL OF THE TIME)

Die man wat vashou is nie te kort nie (kyk bakkie se tralies). Die ander outjie (Brian?) wat glo die m@#$%e kat vasgegou het, was duidelik nie baie groot nie. Waar het die ander 9 kg (of 17 kg) van daardie kat gesit?Freek wrote:...Greyhound se foto, laat ons sien wat skat julle die kietsie...
Mooi met die een en veral dat hy wel geweeg is.GREYHOUND wrote:...N KAT OP MAAR DIE EEN WAS N MENEER EN HY HET N VOLLE 21 KG GEWEEG.
Ambessa
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
-
GREYHOUND
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
FREDDIE
MOOI MAN SIEN JULLE KEN N KAT. AL PRYS WAT EK AAN KAN DINK IS OM NOG SO N KATS VIR JOU TE STUUR MET N STRUK OM SY NEK, SO N LAAT KERSGESKENK, EK SOEK NA KOURIER OM HOM TE VERVOER MAAR DIE MANNE SIEN NIE KANS OM HOM SO LEWENDIG TE LAAI NIE.
GREYHOUND.

- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
Let `n bietjie op hoe vergelyk die dikte van die kat se voorbeen met die man se voorarm. Maak `n man versigtig om nie so `n kat sonder handskoene aan te vat nie.
Izak
Izak
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
Grey
Hou maar eerder die kat. Hier is van hulle soort by ons ook.
Voorspoed vir 2010
Freddie
Izak . Ja het reeds na sy voorarm en klou gekyk en raaiskoot gewaag.
Freddie
Hou maar eerder die kat. Hier is van hulle soort by ons ook.
Voorspoed vir 2010
Freddie
Izak . Ja het reeds na sy voorarm en klou gekyk en raaiskoot gewaag.
Freddie
yol bolsun
-
GREYHOUND
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
HELLO ALMAL
GESTRAAND WEER N GROOT WYFIE ROOIKAT NABY CORNELIA IN VRYSTAAT GESKIET VAN 18KG, FOTO OP MY SELFOON GENEEM SAL PROBEER UITVIND HOE OM HOM HIER TE KAN LAAI, EK NOG DOM MET DIE GOED
GREYHOUND
GESTRAAND WEER N GROOT WYFIE ROOIKAT NABY CORNELIA IN VRYSTAAT GESKIET VAN 18KG, FOTO OP MY SELFOON GENEEM SAL PROBEER UITVIND HOE OM HOM HIER TE KAN LAAI, EK NOG DOM MET DIE GOED
GREYHOUND
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
ek sal hom vir jou laai op hierdie post van jou!
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
Hier is sy kieterkat!!!GREYHOUND wrote: HELLO ALMAL
GESTRAAND WEER N GROOT WYFIE ROOIKAT NABY CORNELIA IN VRYSTAAT GESKIET VAN 18KG, FOTO OP MY SELFOON GENEEM SAL PROBEER UITVIND HOE OM HOM HIER TE KAN LAAI, EK NOG DOM MET DIE GOED
GREYHOUND

You miss 100% of the shots you don't take...!!!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
Is lekke vet kat daai....
Kry jy nie koud in die army baadjie nie???
Ek kon myne nooit warm genoeg kry toe ek vir hulle gewerk het nie en het maar terug gegee....
Kry jy nie koud in die army baadjie nie???
Ek kon myne nooit warm genoeg kry toe ek vir hulle gewerk het nie en het maar terug gegee....
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: Groot Vrystaatse Rooikat
Die mannetjie is yslik. Die wyfie is 'n monster! Ek is bly ek het nog nie sulke kattens nie!