Gemsbok gejag

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Gemsbok gejag

Post by Cor Jacobs »

More Manne,

Ek was laas naweek gelukkig genoeg om hierdie Gemsbok te kry op n jagtog.
Die plaas was maar ruig, maar gelukkig het ek hom raak geloop waar dit redelik oop is.

Ongelukkig het ek dit geskiet vir iemand anders, so ek kan maar net droom van die steaks en die biltong...

groete,

Cor
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Mauser, .308 Mauser
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Gemsbok gejag

Post by Eugene »

Baie mooi!  :)
Aim small, miss small
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Gemsbok gejag

Post by FCLoretz »

Baie Mooi Cor.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Gemsbok gejag

Post by Dippies »

Lekker Cor.

Dit bly maar n mooi boksoort die.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Gemsbok gejag

Post by Frederik »

Nog ene op my lys wat nog teen die muur moet kom. Netjies.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Gemsbok gejag

Post by vlakvark1 »

Geluk Cor. Mooi gemmie daai. Ek wil ook eendag een plattrek as ek groot is ;D
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am

Re: Gemsbok gejag

Post by JuanPaul »

Mooi Cor, en geluk!!!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Gemsbok gejag

Post by Marc »

Baie geluk Cor

Gemmies is vir my die mooiste van ons bokke  8) Het laaaaaank laas een kon uitoorl?, daai man gaan al te lekker smul aan daai loins as hy nie alles aan biltong oorgee nie .

Baie mooi

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Gemsbok gejag

Post by johnny »

mooi Cor dis nie aldag wat mens so n geleentheid kry nie
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Gemsbok gejag

Post by Geno »

Oom Cor,
Mooi gemsbok, baie geluk!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gemsbok gejag

Post by Gerhard »

Baie mooi foto...

Baie mooi Gemmie!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Pierre van der Horst
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Thu Mar 24, 2011 1:21 pm

Re: Gemsbok gejag

Post by Pierre van der Horst »

Mooi gegooi Cor. Ek onthou nog die excitement na ek my eerste Gemmo gekap het. Het so gebewe, kon nie eers my sigaret aansteek nie.
Steyr Mannlicher 30 - 06
Sauer & Sohn .270 Winchester
BRNO 30 - 06
BRNO .22 LR
Colt Trooper MK III 6" .357 Magnum
Beretta 92 F 9mm Para
Rossi .38 Special Snubby
BSA .303 British
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Gemsbok gejag

Post by SmitH »

Baie mooi bok dit is die volgende bok wat my vrou wil skiet
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Re: Gemsbok gejag

Post by Daneel »

Baie mooi Gemmie en Great Photo.
Ek will ook nog een raakloop.
Geluk Mr.
Howa 30.0kwes
Shoot to kill!
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Re: Gemsbok gejag

Post by Cor Jacobs »

Middag mense,

Baie dankie vir al die positiewe kommentaar, ek waardeer dit regtig.
Ek was nogal gelukkig gewees met die foto. Die man wat dit geneem het het aangedring om plat op sy maag te le en het n hele paar fotos geneem voor hy tevrede was. Ek moes maar net daar bly sit, gelukkig was dit maklik om te bly smile.

Interesantheidshalwe het ek geskiet met my 7x57, Rhino punte, 180gr. Dis die eerste keer in 2 jaar wat ek weer met die geweer skiet. Het die laaste ruk met my 308 gejag. Dit maar net so terloops.

Groete,

Cor
.243 Mauser, .308 Mauser
Post Reply