Bosbok ram
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Bosbok ram
Het laasweek daar langs die kus in die Oos-Kaap gesoek na 'n trofee bosbokram. Die trofee het toe nie gerealiseer nie, maar dit was nogsteeds 'n baie lekker maar moeilike jag. Ons het op die einde van die dag 'n ou ram vol bakleiwonde neergetrek.
Die skoot was op 10m, ja 10 meter. Ons het bo op berg, op randjie van krans gesit met bosbok onder ons waar hy rustig gestaan en bak het in die son. Met die skoot het hy neergeval, opgestaan en begin steier en toe omgedop en doodgegaan.
Hier is so paar fotos. Wat dink julle slim manne, daai wond op die been, is dit ou kweswond of baklei wond?
[img width=560 height=420]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... GP0012.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... -00496.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... -00495.jpg[/img]
Groete
Die skoot was op 10m, ja 10 meter. Ons het bo op berg, op randjie van krans gesit met bosbok onder ons waar hy rustig gestaan en bak het in die son. Met die skoot het hy neergeval, opgestaan en begin steier en toe omgedop en doodgegaan.
Hier is so paar fotos. Wat dink julle slim manne, daai wond op die been, is dit ou kweswond of baklei wond?
[img width=560 height=420]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... GP0012.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... -00496.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... -00495.jpg[/img]
Groete
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Bosbok ram
Baie mooi volgende week hopenlike my eerste Bosbak jag.
Lyk vir my soos doringdraad hakkie wat hom gesny het.
Lyk vir my soos doringdraad hakkie wat hom gesny het.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Bosbok ram
Dis nou 'n ou ballie daai, jammer hy't al so baie gewerk anders was die horings beslis mooi gewees. Geluk met die 10m skoot dis selfs nader as die BWB, ek sal kyk of ek die naweek so naby aan die rooibokke kan kom vir 'n "foto" met my Zeiss. Lyk na 'n sny wond eerder as 'n skiet wond.
Waar skiet jy toe jy so van bo moes skiet?
Waar skiet jy toe jy so van bo moes skiet?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bosbok ram
Daai is nou regtig 'n mooi bosbok! Baie geluk!
Ek reken ook dis 'n draadwond.....
Ek reken ook dis 'n draadwond.....
Goed, beter, 6millimeter!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Bosbok ram
Bitter mooi bok, baie geluk. Hy is voorwaar 'n ou kalant 
Reken ook dis draad of haak aan iets, 'n skiet wond sou nie so groot wees in die vertikale aksis nie
Reken ook dis draad of haak aan iets, 'n skiet wond sou nie so groot wees in die vertikale aksis nie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Bosbok ram
Carl,Carls wrote: Dis nou 'n ou ballie daai, jammer hy't al so baie gewerk anders was die horings beslis mooi gewees. Geluk met die 10m skoot dis selfs nader as die BWB, ek sal kyk of ek die naweek so naby aan die rooibokke kan kom vir 'n "foto" met my Zeiss. Lyk na 'n sny wond eerder as 'n skiet wond.
Waar skiet jy toe jy so van bo moes skiet?
Ons was bo op berg, het op krans gele en ooie dopgehou wat so 100m onder ons in die son staan. Gedink daar moet ram erens naby wees. Vriend het toe opgestaan en verder met die krans langs geloop, terug gehardloop gekom en gese die ram staan net onder krans entjie weg. Die ram het teenaan klip gestaan en in noordelike rigting gekyk, met son reg van voor en bietjie gekou. Ons was op klip bo die ram met die wind wat van onder die ram boontoe gewaai het bo-oor ons. Ek het kort video van die skoot as iemand belangstel.
Ek sal paar pics opsit van die shoulder mount as hy klaar is...
Last edited by gillie on Tue Jul 10, 2012 10:11 am, edited 1 time in total.
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Bosbok ram
Geluk, dit gaan ? mooi mount wees.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Bosbok ram
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Bosbok ram
Blikskottel Johan dis n mooi bosbok....
Geluk ou maat!
Stefan
Geluk ou maat!
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Bosbok ram
Dankie Stefan, ek wag al 5 jaar vir hom...
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Bosbok ram
Baie mooi ram en uitstekende foto met see in agtergrond, dit sal in elk geval n mooi trofee maak en nog baie sal gesels kan word oor daai afgewerkte horings.
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Bosbok ram
Hier 'n langer video vir die manne met die dik internet lyne of die van julle met baie geduld.
http://www.youtube.com/watch?v=g4fusNgx ... ture=g-upl
http://www.youtube.com/watch?v=g4fusNgx ... ture=g-upl
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Bosbok ram
Gillie,
Youtube se jou video is privaat ek mag hom nie kyk nie,.
Youtube se jou video is privaat ek mag hom nie kyk nie,.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Bosbok ram
Gillie, vertel my asb meer van die oordoppe wat jy dra. Ek stel ook belang om vir my 'n stel elektroniese doppe te kry. Wat is jou aanbeveling en ondervinding van jou stel asb?
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Bosbok ram
Mooi Bosbok daai Gillie. Welgedaan.
AS ek so kyk, maar ek mag verkeerd wees, is dit n Peltor Sporttac wat op sy ore is! Ek het ook van hulle. Werk lekker.
Mooiloop
PJ
SpannerSpanner wrote: Gillie, vertel my asb meer van die oordoppe wat jy dra. Ek stel ook belang om vir my 'n stel elektroniese doppe te kry. Wat is jou aanbeveling en ondervinding van jou stel asb?
AS ek so kyk, maar ek mag verkeerd wees, is dit n Peltor Sporttac wat op sy ore is! Ek het ook van hulle. Werk lekker.
Mooiloop
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Bosbok ram
Probeer net weer, het die privacy setting verander.
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Bosbok ram
Die shouldermount is klaar, hier is die eindresultaat (trofee nog by taksidermis, sal dalk ander paar fotos opsit sodra ek hom het)


.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Bosbok ram
Lekker J, lyk of hy so effens opkyk na daar bo-op die krans waar jy gesit het;-)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Bosbok ram
Dankie Carl.... reeds plekkie vir hom uitgesoek... reg bo die herlaai bank !
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Bosbok ram
Dit is nou vir my n mooi trofee met karakter. Ek is nie n trofee man, maar verkies eerder so een met baie karakter as een met lang horings.
Hoe lyk dit my die taksidermus se mould het so bietjie te dun nek?
Hoe lyk dit my die taksidermus se mould het so bietjie te dun nek?
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Bosbok ram
Piet vir my ook nogal so gelyk, een van die redes waarom ek nie trofees aanhou nie, taks maak nie saak hoe goed hy is nie kan maar net nie bok tot sy reg laat kom nie. Wat wel so is, is dat daai bok mooi karakter gehad het.Piet Breedt wrote: Hoe lyk dit my die taksidermus se mould het so bietjie te dun nek?
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Bosbok ram
Piet, ek ook meer die "karakter" tipe, dis hoekom hierdie een teen die muur is.Piet Breedt wrote: Dit is nou vir my n mooi trofee met karakter. Ek is nie n trofee man, maar verkies eerder so een met baie karakter as een met lang horings.
Hoe lyk dit my die taksidermus se mould het so bietjie te dun nek?
Ek het vir julle so paar nuwe fotos wat ek self geneem het aan. Nek mag dalk bietjie dun wees, dalk die fotos en die "stalking" mould wat gebruik is.
Groetnis
[img width=360 height=480]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... 151544.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... 151536.jpg[/img]
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550


