Amok Bokke - Bethaven 2012-
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Amok Bokke - Bethaven 2012-
Ek like jag kwaai!!!!!!!
Ons jaarlikse uitog na Bethaven Safari's Cookhouse was weereens een helse sukses. Dankie aan Pallie en sy span. Ons was 7 jagters 38 bokke het geval almal van die voet af en van hulle het in lelike plekke geval.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure278.jpg[/img]
Ons mooi blyplek.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure204.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure205.jpg[/img]
My eerste skoot vir die jag, 240m het die 150 Gr Ballistic tip nie gespeel met oom jakkals nie.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure209.jpg[/img]
So paar km later en 'n kloof op en af soos die wind draai en ek het die Eland koei geskiet reg van voor in die kuiltjie. Sy het so bokspring geggee en begin hol, my gids wou nog keer toe druk ek nog 'n skoot deur die blad.....ongelukkig was my skoot sleg en het ek net die regfillet stukkend geskiet!!!!! Die bok het net daar gevrek , maar my vrees vir kwesbok wat my die plaas gaan wys het oorgeneem.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... e217-1.jpg[/img]
Ek het geskiet vir 'n slaghuis so het verby hordes kudu's geloop opsoek na blesbokke. Ons het gesukkel in die wind, maar Saterdag het ons kans gekry en ek kon darem my 4 bokke kry.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure271.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure244.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure267.jpg[/img]
Hierdie is darem taai diere, twee van my en een vriend se bok het 30 m gehardloop na hart/long skote.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure233.jpg[/img]
Dus hoe jou vriende se gesigde lyk nadat jy sopas 'n bok op 230m mis geskiet het ........
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure235.jpg[/img]
Maar toe maak ek reg.
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure231.jpg[/img]
Ons het twee middae saam geloop om die varke bietjie te flush, hierdie twee soggies gaan lekker spit. Darem lekker om so twee vriende langmekaar te staan en skiet .
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure223.jpg[/img]
Ek het die kudu eers laat gesien nadat my vriend al op die skietstokke aangele het. Vir so splitsekonde gedink dink dus 'n Njala, waar hy so in die skaduwee gestaan het. Ons het maar stadug gestap na die Kudu met die gedagte dat ek gedink het dus 'n Njala, hy was seker dit was'n kudu, maar teen R8000 was ons asems half vinnig tot ons die bok gekry het agter 'n bos .
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure250.jpg[/img]
Ons het toe bietjie gespeel met "skelm foto's" en die BWB so laat lyk...
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure263.jpg[/img]
Jag was bitter lekker, geen kwesbokke. Baie dankie aan al my jagvriende, ek sit by die werk en is diep lus vir die reuk van daai Oos-Kaap olienhoute en my gids se gebroke afrikaans en die"sjoe baas mooiskoot'' en die laat middag skote wat gevra word "sablief baas maak seker" . Jag is 'n vooreg en so op die voet is hardewerk en jy sweet en jou voete raak moeg, maar elke bok voel soos 'n wenner.
Dankie aan Jagmaar vir die Keppies. Julle kan die man ondersteun sy diens en produk is puik.
Gister bietjie lank gery met 2 trofee kudu bulle, BWB, 6 Blesbokke, 3 roiibokke , 4 varke en 5 manne + gewere op en in die jagwa agter die Hilux. Veilig by die huis laat, maar gelukkig.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Amok Bokke - Bethaven 2012-
Oja en voor ek vergeet 7mm Rem Mag is koning 30-0kwes sal moet bykom.........
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Amok Bokke - Bethaven 2012-
Lekker!!
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Amok Bokke - Bethaven 2012-
John,
Ek is bitter bly julle het so lekker trip gehad! Lyk of julle lekker weer ook gehad het..
Mooi storie en good shooting!
Tjorts..

- Vark
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Wed Jul 04, 2012 3:52 pm
Re: Amok Bokke - Bethaven 2012-
mr jy se die 30-0kwes het gesukkel nee my vriend hy het net so hard geloop. Ah dit was die beste jag in jaare got to love the eastern cape
Skiet mooi en maak mooi
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Amok Bokke - Bethaven 2012-
Jy VarkVark wrote: mr jy se die 30-0kwes het gesukkel nee my vriend hy het net so hard geloop. Ah dit was die beste jag in jaare got to love the eastern cape
1. Gaan stel jouself voor by die voorportaal.
2. Hier is al 10 manne met die naam vark, so jy sal moet verander na HannesVark of iets:)
Oja en plaas van jou kiekies.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Amok Bokke - Bethaven 2012-
Netjies manne...
Lyk na n lekker jag...
Nou verduidelik die is skoot?
Lyk na n lekker jag...
Nou verduidelik die is skoot?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Amok Bokke - Bethaven 2012-
Gerhard wrote: Netjies manne...
Lyk na n lekker jag...
Nou verduidelik die is skoot?
Verduidelik die is skoot? Praat jy van hoe elke bok geskiet is?
Eland reg van voor links op die kuiltjie.
Blesbok ram lae nek skoot. 80 m staande vanaf stokke
Vark lae nekskoot wat toe die blaaie se toppe seermaak. Uit die face 30 m
Rooibok ram solid blad 180 m nadat ek op 245 m sy kop gemis het.
Blesbok 70 m perfekte nek skoot.
Blesbok 3 en 4 is langs mekaar geskiet op210 m frontal blad en nek/ bladskoot
Ek het hierdie jag teveel langskote geskiet en 4 kopskote helemal gemis. Om so ver te stap en dan ver te skiet vir die kop en nek is nie maklikas jouasem jaag nie.Ekkort asemhalings oefening, en meer oefening.
Het my naam tweekeer lekkergat gemaak. Gelukkig was die kopskote almal boo- oor die bokke.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Amok Bokke - Bethaven 2012-
Ek bedoel die mis skoot. 
Maar dankie vir die verduideliking.
Is nie elke ou wat die guts het om te erken hy het mis geskiet nie...
Maar dankie vir die verduideliking.
Is nie elke ou wat die guts het om te erken hy het mis geskiet nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Amok Bokke - Bethaven 2012-
Haha ja nee Gerhard eendag jag een van julle saam met my en dan kom die waarheid uit...Gerhard wrote: Ek bedoel die mis skoot.
Maar dankie vir die verduideliking.
Is nie elke ou wat die guts het om te erken hy het mis geskiet nie...
Ek het al genoeg saam met mense gejag wat belaglik goed is om te weet ek moet verbeter.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Amok Bokke - Bethaven 2012-
Pryse daar Tau?
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Amok Bokke - Bethaven 2012-
[img width=560 height=418]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... G_1935.jpg[/img]Chevvy SS wrote: Pryse daar Tau?
Het met die kiekie op my foon gejag en dan besluit watter diere nie sal bakkie ry nie.
Ek het verby 100 kudu's geloop en seker 10 bulle waarvan 3 mooi vir die Oos-kaap was. Baie Elande en Impala's en Wildebeeste.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
briv
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Jul 24, 2012 8:34 pm
Re: Amok Bokke - Bethaven 2012-
Lekker Tau 