Springbok Jag Fraserburg

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Springbok Jag Fraserburg

Post by hencohugo »

Jis ouens.  Het die naweek bietjie gaan Springbok skiet op Fraserburg. Dit was bietjie kouer as waaraan ek gewoond is, maar bitter lekker.  Hier is 'n foto van die eerste bok wat ek met my nuwe tweedehandse Musgrave 30-06 geskiet het.  Ek moet s? dat ek dink die Burris Eliminator baie goed werk vir iemand wat nie gereeld kans kry om te gaan skiet nie.

Groete uit Worcester
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Musgrave De Lux
6.5x55 Howa
222 BRNO FOX
357 Rossi Lever Action
.22 BRNO MOD 2
.22 Norinco Lever Action
.22/410 Stevens
Mossberg 12br Tactical
Beretta A300
SKB 12BR
Beretta Siver Pigeon 12BR
Beretta .22
Star M30 9mm
Glock 19 Gen4
Alvar
Full Member
Full Member
Posts: 160
Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm

Re: Springbok Jag Fraserburg

Post by Alvar »

Baie geluk! Ek hoop daar buig nog baie bokke hulle knie voor daai roer!
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Springbok Jag Fraserburg

Post by matewis »

Baie mooi foto Henco! Geluk met jou eerste van vele!

Vertel bietjie meer hoe die Burris jou gehelp het.. Ek kyk nog self na 'n scope vir my 270 en die Eliminator is 'n opsie. Het hy maklik gerange en was dit maklik om jou BC te laai? Sou die jag anders/moeiliker gewees het met 'n tradisionele teleskoop?

Ek besef die voordele is vir ouens soos ons wat nie gereeld jag nie, en ek vra graag vir die wat wel met hom skiet, aangesien dit maar nog nuut is.
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Springbok Jag Fraserburg

Post by wlm »

Henco
Op watter plaas het jy gejag? Dis my wereld.
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Re: Springbok Jag Fraserburg

Post by hencohugo »

matewis wrote: Baie mooi foto Henco! Geluk met jou eerste van vele!

Vertel bietjie meer hoe die Burris jou gehelp het.. Ek kyk nog self na 'n scope vir my 270 en die Eliminator is 'n opsie. Het hy maklik gerange en was dit maklik om jou BC te laai? Sou die jag anders/moeiliker gewees het met 'n tradisionele teleskoop?

Ek besef die voordele is vir ouens soos ons wat nie gereeld jag nie, en ek vra graag vir die wat wel met hom skiet, aangesien dit maar nog nuut is.

Jis Matewis

Die scope werk goed vir die verder afstande omdat jy nie hoof te twyfel waar jy moet mik nie. Die manne wat gereeld skiet weet presies waar hulle moet vat as hulle die bok in hulle scope's sien.  Die eerste bok het reguit na my toe gestaan, so al waar ek kon skiet was vir die kop en dit was op 168 meter.  Die tweede een het mooi dwars gestaan en ek het hom op die blad gevat, dit was 239 meter en die skote het gegaan waar ek gemik het.  Ek was baie beindruk met die resultate. Die instel van die scope was baie eenvoudig. Jy programeer jou "bullet drop" en stel hom verder soos enige ander scope.  Ek het hom in die donker  getoets om te kyk (soos wat ek op van die Reviews gelees het) wat hy maak as jy die range finder druk, dit verblind jou nogal en is nie 'n goeie idee nie.
30-06 Musgrave De Lux
6.5x55 Howa
222 BRNO FOX
357 Rossi Lever Action
.22 BRNO MOD 2
.22 Norinco Lever Action
.22/410 Stevens
Mossberg 12br Tactical
Beretta A300
SKB 12BR
Beretta Siver Pigeon 12BR
Beretta .22
Star M30 9mm
Glock 19 Gen4
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Re: Springbok Jag Fraserburg

Post by hencohugo »

wlm wrote: Henco
Op watter plaas het jy gejag? Dis my wereld.
By oom Danie Malan (Plaas Boshof).
30-06 Musgrave De Lux
6.5x55 Howa
222 BRNO FOX
357 Rossi Lever Action
.22 BRNO MOD 2
.22 Norinco Lever Action
.22/410 Stevens
Mossberg 12br Tactical
Beretta A300
SKB 12BR
Beretta Siver Pigeon 12BR
Beretta .22
Star M30 9mm
Glock 19 Gen4
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Springbok Jag Fraserburg

Post by matewis »

Dankie Henco, dit klink mos net lekker!

Ek is self van Worcester, so dalk moet ons iewers mekaar by 'n skietbaan kry as jy weer uitgaan, ek sal graag hom van nader wil bekyk en hom in aksie sien.

Groetnis
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Springbok Jag Fraserburg

Post by FHM »

Mooi gegooi daar met die 0-kwes Henco.
Sien daai bok het n yslike paar ghoens - jy gaargemaak? ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Re: Springbok Jag Fraserburg

Post by hencohugo »

FHM wrote: Mooi gegooi daar met die 0-kwes Henco.
Sien daai bok het n yslike paar ghoens - jy gaargemaak? ;)
Hi Francois

Dit was gelukkig nie my eerste bok wat ek al geskiet het nie, maar het gister aand van sy wors (nie SY WORS nie) gebraai.  Jy moes gesien het hoe kwes 'n 7x57. Daai is sommer oumens stories van 'n 30-0kwes. Daai roer skiet rerig lekker.
30-06 Musgrave De Lux
6.5x55 Howa
222 BRNO FOX
357 Rossi Lever Action
.22 BRNO MOD 2
.22 Norinco Lever Action
.22/410 Stevens
Mossberg 12br Tactical
Beretta A300
SKB 12BR
Beretta Siver Pigeon 12BR
Beretta .22
Star M30 9mm
Glock 19 Gen4
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Springbok Jag Fraserburg

Post by theedge »

baie netjies gedoen
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Springbok Jag Fraserburg

Post by wlm »

Mooi plaas met gawe mense.
Post Reply