SHOOTING VESTS

Post Reply
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

SHOOTING VESTS

Post by Frikkie Coetzee »

Dagse

Ek is opsoek na n skiet baadjie, vir kleiduif.

NIE CAMO NIE

GROOT SIZE

VIR LINKERHANDSE SKUT

Weet iemand waar ek kan soek

Frikkie
Cradock
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SHOOTING VESTS

Post by Beyers »

Wildmand GRt
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: SHOOTING VESTS

Post by Frikkie Coetzee »

Beyers

Ek karring mos nou aan kolf en ek gaan eers weer November daai rigting kan gaan.

Het jy dalk vir my n nommer dan bel ek hulle en hoor size en prys.

Probleem is gewoonlik dat hulle het of my size of links maar die twee kom nooit bymekaar nie.

Frikkie
Cradock
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: SHOOTING VESTS

Post by tripodmvr »

Ek staan ook in die ry vir so 'n baadjie. Laat weet asb kontakbesonderhede.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: SHOOTING VESTS

Post by Frikkie Coetzee »

Tripod

Ek het n PM ontvang van Willem Steenkamp wat my n dame se nr gaa stuur wat die klerasie kan bou vir ons.

Ek sal jou op hoogte hou.

Frikkie
Cradock
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: SHOOTING VESTS

Post by GERT vd M »

Ek stel ook dalk belang maar verduidelik bietjie daai linkerhand storie en hoe lyk die baadjies?
                  Groetnis
                  Gert :-[ :-[
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: SHOOTING VESTS

Post by tripodmvr »

GERT vd M wrote: Ek stel ook dalk belang maar verduidelik bietjie daai linkerhand storie en hoe lyk die baadjies?
                  Groetnis
                  Gert :-[ :-[
.                              Die baadjie het nie moue nie en is opgestop by die kant wat jy skiet - sommiges selfs beide kante. Agter op die rug is 'n drasak met waterdigting sodat bloed nie kan deur nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: SHOOTING VESTS

Post by Frikkie Coetzee »

Tripod het dit mooi verduidelik.

Die baadjie is meer vir koels se dra en vir die reels van kleiduif as vir beskerming. ( reels soos in Sporting dissipline waar jou geweer onder n sekere hoogte moet wees. Jou baadjie het n merk op.)

N jag baadjie kan camo wees maar nie die skiet baadjie nie. Ek verstaan dit is teen die reels

Frikkie
Cradock
Post Reply