http://i1044.photobucket.com/albums/b44 ... Jag004.jpg
Manne skiet toe mis en skoonsus wys hoe mens dit doen.
Skoot was so 220 m met my 222.50 voor die kop.
Ek het hulle lekker gespot die aand.
Gelukkig het ek nie geskiet nie.Ook maar bly.
Groete Gous
Skoonsus
- Andr? Gous
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

