Monster Livingstone Eland.
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Monster Livingstone Eland.
[img width=560 height=378]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... CN0168.jpg[/img]
Het die geleentheid gehad om n klient vir die knewel naby Dwaalboom uit te vat.
Horings is 32", maar wat hom uniek maak is dat hy 522kg uitgeslag het.
Geweer was n 375H&H, 300gr PMP. Skiet afstand +- 70m.
Ek het lanklaas so hard vir n ding gewerk, en die jag sal 1 van my loopbaan se hoogtepunte wees.

Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
Baie mooi bul daai.
Baie geluk
Baie geluk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
Peet
Baie mooi dier. By wie het jy gejag in Dwaalboom. Ken redelik baie mense daar.
Groetnis
Baie mooi dier. By wie het jy gejag in Dwaalboom. Ken redelik baie mense daar.
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7547
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
Peet
Geluk aan jou en die jagter! Ken mos die man, hy het hom seker alleen gelaai? Dit is n kollesale dier veral vir die tyd van die jaar. Daar is n hele paar duime al weggewerk op die meneer.
Groetnis
Wout
Geluk aan jou en die jagter! Ken mos die man, hy het hom seker alleen gelaai? Dit is n kollesale dier veral vir die tyd van die jaar. Daar is n hele paar duime al weggewerk op die meneer.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
Dit is nou soos n trofee eland moet lyk vir my persoonlik. Mooi stomp gewerkte horings, duk bos hare op voorkop en lekker masiewe nek en lyf en so mooi donker vel hier by die nek.
Baie mooi
Baie mooi
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Monster Livingstone Eland.
Regtig n baie mooi dier! Baie geluk aan julle.
Wat is die merk hier agter op die linker boud?
Wat is die merk hier agter op die linker boud?
Veiligheid eerste manne!
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
[quote
Wat is die merk hier agter op die linker boud?
[/quote]
Dis waar n eland se handbriek sit!

Dis nou hoe my eland trofee gaan lyk. Ek moet hom nog net kry,
Wat is die merk hier agter op die linker boud?
[/quote]
Dis waar n eland se handbriek sit!
Dis nou hoe my eland trofee gaan lyk. Ek moet hom nog net kry,
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
Stem saam met Blok.
Baie mooi!
Baie mooi!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Monster Livingstone Eland.
Baie Mooi Man!!!
Dis 'n monster!!!!!!!!
Dis 'n monster!!!!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
Wout, ja, dis Phillip. Die man se bors is nou nog groot en hy mag maar wees. Die meneer het die cruiser vol gemaak.Wouter Roets wrote: Peet
Geluk aan jou en die jagter! Ken mos die man, hy het hom seker alleen gelaai? Dit is n kollesale dier veral vir die tyd van die jaar. Daar is n hele paar duime al weggewerk op die meneer.
Groetnis
Wout
Groete,
Peet
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
Jaco, dit was 1 van Zwei Herholt se diere gewees. Was nogal lekker om by mense te jag wat hulle diere ken. Gaan einde van die maand weer soontoe.Jaco Swart wrote: Peet
Baie mooi dier. By wie het jy gejag in Dwaalboom. Ken redelik baie mense daar.
Groetnis
Groete.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
kopskoot wrote: [quote
Wat is die merk hier agter op die linker boud?
Dis waar n eland se handbriek sit!
Dis nou hoe my eland trofee gaan lyk. Ek moet hom nog net kry,
[/quote]
Hehee, net so. Pierre, die man moes n skoot inwerk so op die laaste oomblik maar die doodskoot was toe al darem in.
Elke skoot op n kwesdier is n goeie skoot.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4244
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
Peet, hy is baie mooi...geluk..
Jy s? jy moes hard werk...vertel bietjie.
Cheers
Jy s? jy moes hard werk...vertel bietjie.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Monster Livingstone Eland.
Verseker so! Die foto is n bewys daarvan. Dit is verseker n baie mooi bok. Weereens baie geluk!molopohunter wrote: Hehee, net so. Pierre, die man moes n skoot inwerk so op die laaste oomblik maar die doodskoot was toe al darem in.
Elke skoot op n kwesdier is n goeie skoot.
Veiligheid eerste manne!
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
Dit is darm 'n groot dier daardie!! Ook een van my drome
Baie geluk aan alblei!
Groete
Herman
Baie geluk aan alblei!
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
Dit was n 3 dag jag vir die dier, waarvan die man toe op dag 2 toe maar n vark skiet om die loop vuil te maak. Sal n foto van hom ook post.Cobb wrote: Peet, hy is baie mooi...geluk..
Jy s? jy moes hard werk...vertel bietjie.
Cheers
Op die laaste middag kom ons op hom af waar hy by n paar koeie staan en die 1ste skoot deur die "far-away-lookers" was perfek, of so het ons gedink. Die dier was op die die blad en soos hy in die bosse verdwyn het, het die bloed op kolle tot 2 meter langs hom gele soos dit spuit. Ons het almal besluit hy gaan net hier voor le. Ons is in baie digte sekelbos in en die bloed het minder geraak. Die hond gaan haal en op die spoor gesit wat goed gegaan het. Die hond het so 200m voor ons begin blaf en die klient is darem fiks...ek nie. Daar gekom toe is die bul en brak weg. Soos jy ook weet jag ek net in kort broek en soos ons gehadloop het het elke doring van elke boom sy merke gelos. Ons het toe met die cruiser blokke begin soek en darem elke keer die spoor opgetel. Die hond was weg en het besluit om toe maar sonder brak aan te gaan. na so 2.5km se gesoek, blokke kam, spoor vat, hoor ons die brakkie in die verte blaf, maar daai blaf wat jy weet sy het hom nou vas gehou. Daar gekom en die bul staan toe in digte bos. Hy het toe darem voor ons in die oopte in gehardloop en Phillip kon toe nog 2 skote inkry, hens die handbriek merk op die boud. Ek was self baie emosioneel toe ons na so 100m weer by die dier kom en hy het in die pad geval. Phillip het selfs sy oomblik gehad wat ek dink baie spesiaal was en eenkant op sy kniee dankie gese. Daarna was dit soos n red carpet oomblik soos die fotos geneem was.
Ons het gaan cape en slag en sal ook nooit weer sonder skinners so n dier wil doen nie.
Ek post gou nog n paar fotos van die varkie, skote en waar hy hang.
Groete,
Peet
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4244
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
Tog nie ou Kalahari nie??molopohunter wrote:Die hond gaan haal en ............. Die hond het so 200m voor ons begin blaf ........ brak weg. '........besluit om toe maar sonder brak aan te gaan. ............brakkie in die verte blaf, maar daai blaf wat jy weet sy het hom nou vas gehou.Groete,Cobb wrote: Peet, hy is baie mooi...geluk..
Jy s? jy moes hard werk...vertel bietjie.
Cheers
Peet
Mooi storie, dankie
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
[img width=560 height=465]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... CN0108.jpg[/img]
Die varkie wat ek noem. Mooi vark en ek dink baie mooi karakter.
[img width=560 height=420]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... CN0147.jpg[/img]
Die skote. Die 2de gat was toe hy weg hardloop en ek kan nie veel fout sien met die skote nie. Die 1ste 1 het toe wel onder die bors deur gegaan wat ek nog nie lekke verstaan nie, maar het al gehoor van patrone wat snaaks kan reageer.
[img width=560 height=420]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... CN0200.jpg[/img]
Net om n idee te gee hoe groot die cape op n 210L diesel drom was. Ons was 2 wat geslag het...en wil die nie vinnig weer sonder skinners doen nie.
Darem is my broer vars uit PH skool en was eiwerig om te leer en help.
Die varkie wat ek noem. Mooi vark en ek dink baie mooi karakter.
[img width=560 height=420]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... CN0147.jpg[/img]
Die skote. Die 2de gat was toe hy weg hardloop en ek kan nie veel fout sien met die skote nie. Die 1ste 1 het toe wel onder die bors deur gegaan wat ek nog nie lekke verstaan nie, maar het al gehoor van patrone wat snaaks kan reageer.
[img width=560 height=420]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... CN0200.jpg[/img]
Net om n idee te gee hoe groot die cape op n 210L diesel drom was. Ons was 2 wat geslag het...en wil die nie vinnig weer sonder skinners doen nie.
Darem is my broer vars uit PH skool en was eiwerig om te leer en help.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
Nee, ongelukkig nie. Dit ook n jaka. Maar nie die legend nie:-(Cobb wrote:Tog nie ou Kalahari nie??molopohunter wrote:Die hond gaan haal en ............. Die hond het so 200m voor ons begin blaf ........ brak weg. '........besluit om toe maar sonder brak aan te gaan. ............brakkie in die verte blaf, maar daai blaf wat jy weet sy het hom nou vas gehou.Groete,Cobb wrote: Peet, hy is baie mooi...geluk..
Jy s? jy moes hard werk...vertel bietjie.
Cheers
Peet
Mooi storie, dankie
Cheers
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
Die 1 vergeet, om nog n idee te kry met die cruiser in die agter grond. Die rook uit die winch het geloop soos n veld brand, maar daai cheapie het sy werk gedoen.
[img width=360 height=480]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... CN0195.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... CN0195.jpg[/img]
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
Dit lyk of sy vel te groot is vir sy lyf. As dit nie vir sy horings was nie, sou sy vel oor sy kop gevou het.
black-sam dis n groot eland daai.
Peet , ek soek ook so een. Praat bietjie met my!
black-sam dis n groot eland daai.
Peet , ek soek ook so een. Praat bietjie met my!
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
One in alife time

Daai ou man het lieflike karakter
Baie geluk, harde jag = dubbel satisfaksie 
Daai ou man het lieflike karakter
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Monster Livingstone Eland.
Peet, die probleem is voor die hand liggend - lees mooi wat jy geskryf het !
(ek moet gou my mond gaan uitspoel want ek het so pas in my eie mond opgegooi, net die blote uitspreek van daai naam laat my maag draai)
Die jag was amper verdoem nog voor dit begin het ! As daai jagter nou opregte koe?ls geskiet het, koe?ls met inborsting, koe?ls met houding en pedigree, sou daai jag baie anders uitgedraai het.
Spanner
PMP... PMP...PMP...PMP...PMP (op die kenwysie van Jaws)molopohunter wrote: Die skote. Die 2de gat was toe hy weg hardloop en ek kan nie veel fout sien met die skote nie. Die 1ste 1 het toe wel onder die bors deur gegaan wat ek nog nie lekke verstaan nie, maar het al gehoor van patrone wat snaaks kan reageer.
Geweer was n 375H&H, 300gr PMP. Skiet afstand +- 70m.
(ek moet gou my mond gaan uitspoel want ek het so pas in my eie mond opgegooi, net die blote uitspreek van daai naam laat my maag draai)
Die jag was amper verdoem nog voor dit begin het ! As daai jagter nou opregte koe?ls geskiet het, koe?ls met inborsting, koe?ls met houding en pedigree, sou daai jag baie anders uitgedraai het.
Spanner
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !