Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dankie ek sal so maak Oupa en Ouma gaan ook nou saamkom
Pieter
My maat, as dinge gemakliker raak, gaan ons verseker daai 2500km afl? dan kan jy self haar drukkie gee. Dis bitter hoog op my lysie om NAM te gaan platry. Daai sand w?reld is diep in my hart, al was ek nog nooit self daar nie
Haar lyding is vanaand reeds vir my meer aanvaarbaar, as dit werklik ? indruk op ander se lewens gemaak het is dit nie verniet nie
God se Genade is onbeskryflik groot, mens soek dit net soms op die verkeerde plekke
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Hier is iets om aan vas te hou in hierdie moeilike tyd. Psalm 91 vers 14; Hy wat my liefhet sal ek verlos.Hy wat my Naam ken sal Ek beskerm. Hy sal roep,en Ek sal antwoord;in nood sal Ek by hom wees Ek sal hom red en in eer herstel. Ek sal hom 'n lang lewe gee,en hy sal my verlossing sien.
Sterkte aan jou en jou familie,ons sal jul dra in ons gebede.

groete
Martin Marais
Baie dankie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
More,
My pa bel my omtrent elke oggend van Alldays af. Hulle voer nou die hele plaas bees en wild. Dit behoort dieselfde te wees in die res van die omgewing, Swartwater ens. Bid asseblief vir die se?ning van re?n vir daardie boere en diere.
Carl wrote:

Maak so Carl, mag God mens en dier se?n met wat hulle nodig het om te oorleef
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Ons sal saam bid en glo die Here sal vir almal wat baie graag water wil sien en h? Sy hande op hulle dra.
God s? mos waar meer as een in Sy naam bid en saam staan sal Hy daar wees. En Hy sal gee wat ons vra. Amen
Ek het my P a14 jaar terug verloor en weet jou Pa gaan orraait wees. Met soveel mense wie opreg aan julle dink en vir julle bid sal dit net goed kan gaan met hom. Sterkte en probeer maar sterk wees vir jou ma ook. Ons bid vir julle. Laat weet hoe alles afgeloop het.
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
Die van julle tussen Kuruman en Kathu, ek lees nou van die brande wat al 24 uur daar heers, 30 000ha verlore en die manne baklei glo steeds.
Ek Bid dat daar verlossing sal kom van die vuur en droogte, Here staan die boere by en wees hulle genadig deur hierdie nag en die moeilike tyd van herstel wat voorl?, Amen
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Goeie naand, ek wil asseblief 'n versoek rig vir my nig en familie. Hulle seun het Saterdag vermis geraak in die Bainskloof NR. Vandag het my neef tot van sy Boesmans ingevlieg om te help met die soektog.Bid asb vir Rob se ouers en ouma? Ai 'n ma se hart is seer as 'n kind makeer.
Carl, baie sterkte vir julle familie. Ek het nou die berig gelees, maar kan nie agterkom of daar gemene spel vermoed word nie. Julle ouens is in ons gebede!