Nog n kudu bul!
- henrygriffiths
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm
Nog n kudu bul!
die een het 52duim gemeet.

Last edited by henrygriffiths on Tue Feb 05, 2013 10:01 am, edited 1 time in total.
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Nog n kudu bul!
Mooi bul daai
Waar is hy gejag?
Waar is hy gejag?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nog n kudu bul!
So close 
Nog n mooi bul
Nog n mooi bul
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Nog n kudu bul!
Pragtig mater , vertel meer .
groetnis
Johnny
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Nog n kudu bul!
Dit bly 'n mooi dier
- henrygriffiths
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm
Re: Nog n kudu bul!
dankie baie, hy is by groot marico gejag!
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: Nog n kudu bul!
Pragtige bul. Baie geluk
Daar is mooi bulle in daai wereld.
My Oom se plaas is daar naby op Enzelsberg.
Daar het hy n 62duim geskiet.
Groete
Daar is mooi bulle in daai wereld.
My Oom se plaas is daar naby op Enzelsberg.
Daar het hy n 62duim geskiet.
Groete
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
- henrygriffiths
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm
Re: Nog n kudu bul!
Varminter-308,
baie jagters onderskat die groot marico area, 62 is n baie mooi bul ek droom al lank van so een vir my self! die grootste wat ek al hier saam n jagter gekry het is 58, maar ek het al paar bulle hier in die omgewing gesien wat enige jagter bokkoors sal gee!!!!
maar dit bly n feit die bulle is nie dom nie! as die eerste skote van die jag seisoen begin raas verdwyn hulle soos mis voor die son, en as een wil jag moet jy jou regmaak vir minimum van 10 dae heeltyd in die veld en as jy gelukkig is sien jy miskien een!
baie jagters onderskat die groot marico area, 62 is n baie mooi bul ek droom al lank van so een vir my self! die grootste wat ek al hier saam n jagter gekry het is 58, maar ek het al paar bulle hier in die omgewing gesien wat enige jagter bokkoors sal gee!!!!
maar dit bly n feit die bulle is nie dom nie! as die eerste skote van die jag seisoen begin raas verdwyn hulle soos mis voor die son, en as een wil jag moet jy jou regmaak vir minimum van 10 dae heeltyd in die veld en as jy gelukkig is sien jy miskien een!
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: Nog n kudu bul!
Ek stem
Daai plaas is nou al 50 jaar in ons familie en daai bul was die enigste 60+
Die ander was almal middel 50's
Daai plaas is nou al 50 jaar in ons familie en daai bul was die enigste 60+
Die ander was almal middel 50's
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!