Bosvark
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Bosvark
Die was maar net n Gelukkie. Makoppa, Thabazimbi
3uur die middag gewees
3uur die middag gewees
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark
Julle lyk lekker "slim" op die foto 
Of is dit net van blydskap?
Baie mooi beer!
Ek glo manne wat hulle so in die dag kan raakloop is baie gelukkig!
Of is dit net van blydskap?
Baie mooi beer!
Ek glo manne wat hulle so in die dag kan raakloop is baie gelukkig!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: Bosvark
Was darm nie op daai oomblik "slim" nie....lol
Was na die tyd wel ja.
Dit het so vinnig gebeur... Was maar skok en blydskap jong
Was na die tyd wel ja.
Dit het so vinnig gebeur... Was maar skok en blydskap jong
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Bosvark
Varminter,
Julle manne het regtag mooi geskiet, waar op Makopa is dit, smaak my daar nog MOOI wild op daai plaas, kom deel bietjie jou kontak met ons ook toe
....
Julle manne het regtag mooi geskiet, waar op Makopa is dit, smaak my daar nog MOOI wild op daai plaas, kom deel bietjie jou kontak met ons ook toe
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: Bosvark
Middag Robbie1
Dit is my friend hulle se plaas.
Die plaas se naam is Louistien Paradys Jagplaas
Hulle maak volgende jaar oop vir jagters.
Sal vir julle pryse opsit as ek hulle het.
As jy by Bosveldfoggies bottelstoor verby ry(aan jou linkerkant). Dan is die plaas 3 km aan regterkant
Ek is ten minste 1-2 keer n maand daar.
Baie groot varke en bosvarke.
Die plaas is tussen Koring boere.
Groete
Dit is my friend hulle se plaas.
Die plaas se naam is Louistien Paradys Jagplaas
Hulle maak volgende jaar oop vir jagters.
Sal vir julle pryse opsit as ek hulle het.
As jy by Bosveldfoggies bottelstoor verby ry(aan jou linkerkant). Dan is die plaas 3 km aan regterkant
Ek is ten minste 1-2 keer n maand daar.
Baie groot varke en bosvarke.
Die plaas is tussen Koring boere.
Groete
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark
Jy moenie so praat nie! Ek is al op die punt om desperate goed aan te vang vir 'n mooi vark! (Vlakvark)
Hier in ons valley is hulle nie!
Hier in ons valley is hulle nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Bosvark
Mooi gegooi manne.
Ek sien op die foto hulle cater vir nudiste ook
Ek sien op die foto hulle cater vir nudiste ook
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: Bosvark
7mm
Jy sal nie verstaan hoe warm dit daai dag was nie.....lol
Jy sal nie verstaan hoe warm dit daai dag was nie.....lol
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Bosvark
Ek WOU net vra of daai snaakse pienk skynsel my verbeelding was.....julle manne nie bang vir die son nie????

Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark
Die Bosvark het dan nie so gloei om hom nie, ek sien ook nie sweet nie