Blok en sy bosbok
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Blok en sy bosbok
[img width=360 height=480]http://i1110.photobucket.com/albums/h45 ... zeb113.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i1110.photobucket.com/albums/h45 ... zeb114.jpg[/img]

As ek jou sien gaan jy val
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Blok en sy bosbok
Mooi bosbok Blok. baie mooi.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Blok en sy bosbok
Netjies Blokman
Groetnis
Groetnis
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Blok en sy bosbok
Ai Dawie!!
Was seker een van die lekkerste weke wat ek nog gehad het. Daai horings behoort ook een van die dae terug te wees. Regtag n mooi bok gewees wat al lekker oud was en laankal se bakleigat.
Ons gaan virseker dit weer doen.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Blok en sy bosbok
Ou Blokkie.
Daai is 'n stel baie dik horings. Mooi gegooi.
Groetnis
Daai is 'n stel baie dik horings. Mooi gegooi.
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Blok en sy bosbok
Mooi blok , was dit in die oos kaap?
groetnis
Johnny
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Blok en sy bosbok
Cradok so drie maande terugjohnny wrote: Mooi blok , was dit in die oos kaap?
Jaco
Hulle is nie lank nie maar ek jou vertel hulle is mooi dul en lekker stomp baklei al.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Blok en sy bosbok
Ou Blok old buddy, old pal
Dis 'n mooi bosbok daai ma wil jy nie ma vir ons 'n storie vertel nie, 'n Bosbok val nie sonder 'n storie nie
Groete

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Blok en sy bosbok
Mooi man! Jy maak my sommer jaloers! Bosbok is ook nog op
my kort lys.
my kort lys.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Blok en sy bosbok
Mooi en baie geluk!!
My brother from another mother gooi mooi ou!!

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Blok en sy bosbok
Baie mooi Blok en baie geluk.......dis bittermin dat n man n Bosbok kry met sulke stomp gewerkte horings........Voorwaar trofee gehalte.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Blok en sy bosbok
Ek wonder self hoefeel dae het Blok agter daai bosbok aan gestap voor hy hom gekry het 
As ek jou sien gaan jy val
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Blok en sy bosbok
Sjoe Blok. Jy moes baie mooi bekruip het om hom met daai haelgeweer te skiet!
Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Blok en sy bosbok
Ek het ook gesit en wonder hoekom daai soos 'n haelgeweer lykGeno wrote: Sjoe Blok. Jy moes baie mooi bekruip het om hom met daai haelgeweer te skiet!
Gleku Blok
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Blok en sy bosbok
Baie netjies Die ram lyk of hy al gewerk het - Kort dik horings en lekke dik nek
Last edited by theedge on Fri Nov 30, 2012 7:27 am, edited 1 time in total.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Blok en sy bosbok
Geluk Blok.
Kyk daai bok se borskas en duk nek!!!
Bul bosbok daai.
Kyk daai bok se borskas en duk nek!!!
Bul bosbok daai.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Blok en sy bosbok
Hahaha
Ja manne daai bok is nie geloop en bekruip nie, ek het vir Dawie gaan kuier om bosbok te jag en toe kom n voorstel van een laag vlieg en met geraas bekruip. Nou loop en bekruip in die bos kan n man nog baie doen maar dit is nie elke dag wat n man die gelentheid kry om n bosbok uit die helikopter te skiet nie.
Was ook glad nie so maklik soos jakkals skiet uit die chopper nie. Daai bok kan vir jou n rukkie in die lug besag hou met sy bekruip en wegraak truuks. Maar ja ek het my bosbok gekry en dit was seker een van die lekkerste weke van my lewe. Nooit gedink mens kan so baie skiet in een week nie.
Lekker gelag toe dit by die afslag kom. Ek het die bok op die lyf geskiet anders as gewoonlik uit die helikopter geskiet word vir die kop. Wou nie dat die horings seer kry nie. Lag ek lekker toe Dawie se hoof oesspan slagter vra wie het geskiet. Se ek toe maar "ek hoekom" antwoord die man my "want die man skiet c@k" hahaha
Dawie, wil net weer dankie se daai week het my jaar gemaak.

As n man die kaans kry om chopper te vlieg moet jy hom gryp.
Klink my jy het jouself gate uit geniet.
Klink my jy het jouself gate uit geniet.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Blok en sy bosbok
Blok
Ja, as jy daai geleentheid kry moet jy dit vat.
Groete
Jaco
Ja, as jy daai geleentheid kry moet jy dit vat.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Blok en sy bosbok
Hier is nog so paar fotos van die week se manewales.
Die baas in sy kantoor.
[img width=360 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... fice-1.jpg[/img]
Die baas se gunner op sy office chair.
[img width=360 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 673_00.jpg[/img]
Kantoor van buite
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 654_00.jpg[/img]
Elke oggend eers die ryp van die vensters was.
[img width=360 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... ters-1.jpg[/img]
Oppad na n nuwe projekkie.
[img width=360 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... land-1.jpg[/img]
En so lyk ons office equipment
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... fice-1.jpg[/img]
En so lyk dit as die werk op site afgehandel is en ons moet terug.
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... kkie-1.jpg[/img]
En glo my daai berg af is seker die mees senutergendste deel van die hele operasie. Om met daai vrag bokke bergaf te ry is wraggies nie grappies nie. Hier is n paar fotos om te wys hoe ver n man kan val as iets oppad af ondertoe skeef loop.
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... bergry.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... AWIE-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... rgaf-1.jpg[/img]

Last edited by BLOK on Fri Nov 30, 2012 8:38 am, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: Blok en sy bosbok
Dankie vir die fotos.Klink of dit n belewenis was.Dit is nou n kantoor met n uitsig.Ek sal nie een dag weg van die werk af wees met so n uitsig nie.
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
With labour and diligence.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Blok en sy bosbok
Blok
Baie geluk, dit is wraggies 'n mooi ou baklei gat daardie, gee hom sy spesiale plekkie
Dawie
Haal my hoed vir julle manne af, dit lyk soos vet pret van hier af, maar dis harde bene daai

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Blok en sy bosbok
Ja Blok
Ek het daai week self baie geniet en dinge het mooi uitgewerk vir ons. Ek wens dit wil altyd soo lekker loop
Ons moet verseker volgende jaar weer so maak.
Anitha se mos jy is n gaans van die selfde dam
Groete Dawie