my 8x57

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

my 8x57

Post by Frikkie Coetzee »

3 skoot groepering
K98 aksie en standaar militere loop
185gr GROM punte
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Cradock
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: my 8x57

Post by tripodmvr »

Duidelik hou jou geweer van S&B ammunisie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: my 8x57

Post by Gerhard »

Baie netjies geskiet.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: my 8x57

Post by blaser »

is dit die 8x57 j of js
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: my 8x57

Post by Frikkie Coetzee »

Dit is herlaaide ammunisie. S335 maar ek is nie naby my rekords om die gewig te gee nie.

Dit is die JS weergawe. Diti sn 1939 gedateerde loop maar in goeie toestand. Seker n bang soldaat gewees. Dit lyk asof die loop omtrent nooit geskiet het nie en hy is nie herloop nie, Al die Waffenampt merke stem ooreen op die loop en aksie. Die aksie is n "243" kode. Dws Mauser Borsigwalde Fabriek. So dit is n Mauser in die ware sin van die woord eerder as K98 tipe aksie.

Ongelukkig teleskoop gemonteer deur my voorganger so daar is geen versamelwaarde oor nie.

Ek het maar n voorliefde vir die ou gewere.

Frikkie
Cradock
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: my 8x57

Post by THOMAST »

Jislaaik!
Ek wens ek kan my ou Ferlach kry om so te groepeer!
Watse lading gebruik jy en watter spoed behaal jy?
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: my 8x57

Post by Frikkie Coetzee »

Thomas

S335 46.5 gr vir 2580 FPS met 185 Grom

Frikkie
Cradock
Post Reply