Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Post by Silent Hunting »

Ludwig,

Baie dankie. Ek is so effe kort aan die rekenaar vaardighede. Hoe kan ek die "File" update op QL?

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Post by Silent Hunting »

Baie dankie.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Post by BRNO (Pierre) »

Dankie vir die nuwe info!

Ludwig, ek het jou file geDL, en dit is nou mooi oop hier in my internet explorer. Hoe presies en in watter formaat save ek dit nou na die file wat ek wil gebruik in QL later?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Post by BRNO (Pierre) »

So maklik as mens net weet hoe! Baie dankie.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Jan Nel
Full Member
Full Member
Posts: 225
Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am

Re: Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Post by Jan Nel »

Thanks Ludwig!! 

Sal graag B12.7 en S395 daarby wou sien  ;D

Groete

Jan
Stasoft
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm

Re: Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Post by Stasoft »

Goeie Naand Manne

Dankie vir die opgedateerde Somchem tabel.

Ek wil net navrae doen by die manne wat Quickload goed ken oor die opgedateerde tabel.
As ek hom laai en S335 gebruik vir dieselfde ladings as voorheen wys Quickload nou vir my dat my huidige lading amper 9000psi oor "Max Avg Pressure" is.
Die vorige tabel het die Heat of Explosion vir S335 aangewys as 3711 en die nuwe as 4020. Dit is darem 'n groot sprong. Is julle manne seker dit is akkuraat?

Hoor graag van julle.
.22LR - Oberndorf Mauser
.284 Win - Pasmaak
.308 Win - Sako 85 Hunter
.300 H&H - Pasmaak
User avatar
Vleder
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 95
Joined: Thu Aug 18, 2011 11:11 am

Re: Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Post by Vleder »

Rerig....? Niemand nie?
As die eienskap so kwaai verander het is daar mos nou vreeslike baie ernstige potensiele probleme met mense wat gaan bly laai op hulle huidige ladings met lelike gevolge....????
There is no theory of evolution. Just a list of animals Chuck Norris has allowed to live.
Stasoft
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm

Re: Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Post by Stasoft »

Baie dankie vir die terugvoer.
Laaste vraag oor die spesifieke onderwerp wat S335 betref.
Weet julle miskien of die nuwe waardes spesifiek van toepassing is vanaf 'n sekere LOT nommer S335 (eg alle S335 vervaardig vanaf Des 2012 etc) ?
.22LR - Oberndorf Mauser
.284 Win - Pasmaak
.308 Win - Sako 85 Hunter
.300 H&H - Pasmaak
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Post by Marc »

Ludwig wrote: Plesier Jan. Dit maak 2 van ons  ;)
;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Post by cassie_calvinia »

ludwig
die link werk nie op my rekenaar. weet nie of die virus program is wat hom blok nie.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Post by cassie_calvinia »

ja, hy werk. die QL link werk.
kan jy dit nie mail nie? ASB
nuplaas@hantam.co.za.
ek het nog n vraag met die metode wat jy die afstand na lands bepaal. met die koeelpunt en dop metode. kan jy asb link stuur, wil nou nie hier van die pad af raak.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Post by MJK »

Dankie Ludwig vir die info!

Kan jy ook asb file aanstuur .  hy maak oop as tipe van notepad by my  ???
marius by fhbc dot co.za
Delrico
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Fri May 18, 2012 8:46 am

Re: Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Post by Delrico »

Nou is ek lekker gekonfoes. Ek het in die Magnum gelees dat Koos skryf dat Somchem S335 kruit stadiger gemaak het en dat sekere mense nou meer kruit moet gooi om dieselfde spoed te kry.

Indien ek nou Stasoft se storie lees wys QL hoër druk met dieselfde ladings wat sou beteken jy moet jou lading verminder.

Help my asb reg om te verstaan waar mis ek wat.

Delrico
Delrico
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Fri May 18, 2012 8:46 am

Re: Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Post by Delrico »

Dankie Ludwig maar ek het opgemerk dat die groepe op my .308 bietjie oopmaak en nogal gewonder wat aangaan. Nadat ek die berig in Magnum gelees het, het daar 'n liggie vir my aangegaan. As ek reg kan onthou dink ek dis van Lot 696 af wat daar 'n verandering is. Ek gaan more my ladings deur die chrony druk om te kyk of daar 'n verskil is.

Sal dalk met die nuwe s335 TC eienskappe weer my specs deur QL moet sit om te sien wat die spoed behoort te wees.   
Stasoft
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm

Re: Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Post by Stasoft »

Goeie Middag Almal

As die Heat of Explosion 3711 kJ/kg is met 40.3gr lading S335 is my druk(Pmax) 59366 psi en spoed 2610fps.
Met die nuwe tabel , as die Heat of Explosion 4020 kJ/kg is met 40.3gr lading S335 is my druk(Pmax) 68370 psi en spoed 2749fps.

Vir die .308 kaliber is maksimum gemiddelde druk (Pmax ) 60191 psi.

Wat my net bekommerd maak is dat as die manne nie op die forum die nuwe druk tabelle deurgegee het nie, sou ek nog die ou ladings gebruik het wat miskien slegte gevolge kon gehad het. Dit is jammer dat die Termochemiese Eienskappe van die verskillende kruite nie op die blik ook aangedui word nie.

Dit is hoekom ek gevra het of julle weet vanaf watter LOT nommer die "nuwe" tabel van toepassing was vir S335.
.22LR - Oberndorf Mauser
.284 Win - Pasmaak
.308 Win - Sako 85 Hunter
.300 H&H - Pasmaak
Delrico
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Fri May 18, 2012 8:46 am

Re: Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Post by Delrico »

Stasoft

Ek het dinge bietjie opgemix omdat ek gedink het dat die TC eienskappe opgedateer is agv die feit dat Somchem S335 kruit verander het. Dit blyk dat Ludwig die opgedateerde TC eienskappe geplaas het oordat daar nog altyd 'n fout was met die bestaande data in QL.

Indien jy na die Somchem herlaai handleiding kyk is 40gr nog ver onder die maks soos deur hulle aangedui. Ek het nou nie die handleiding by my nie maar as ek reg onthou is die maks in die rigting van 44 gr. Ek het altyd 43,5gr in my geweer geskiet met geen druktekens nie. So ek weet nie waarom daar 'n verskil is tussen QL en die Somchem boekie nie. Ek dink nie Somchem sal die ladings publiseer as dit gevaarlik is nie, inteendeel ek dink hulle is redelik konserwatief met hul ladings. (Tensy daar natuurlik 'n fout in die handleiding is).

Ek is natuurlik sommer vies vir Somchem vir die verandering wat hulle in die kruit gemaak het, want nou is dit weer nodig om geld te mors om weer op jou regte lading te kom.

Groete

Delrico
Last edited by Delrico on Fri Jan 11, 2013 2:56 pm, edited 1 time in total.
Stasoft
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm

Re: Opgedateerde Termochemiese Eienskappe van Somchem kruite

Post by Stasoft »

Ek stem 100% saam Ludwig dat QL net as 'n hulpmiddel moet dien.
My geweer toon geen druk tekens op die doppies of slagdoppe nie en die slot maak baie maklik oop.
Ek hou daarvan om veilig te speel en nie kanse te vat nie. Persoonlik sou ek nooit eers daaraan gedink het om ooit my geweer te skiet met ladings wat heel moontlik 9000psi oor Maksimum gemiddelde druk is nie.
.22LR - Oberndorf Mauser
.284 Win - Pasmaak
.308 Win - Sako 85 Hunter
.300 H&H - Pasmaak
Post Reply