Swaar varke....

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Swaar varke....

Post by BRNO (Pierre) »

As ek alleen is, is dit ok, maar dalk is daar ander wat saam my wonder hoe sien jy aan die vratte dat dit n beer of n sog is?
Veiligheid eerste manne!
404Jeff
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Tue Feb 07, 2012 10:03 am

Re: Swaar varke....

Post by 404Jeff »

Brno.06 Sog het 2 vratte en beer het 4!
223
303Epps
404Jeff
450 straight
Deon Joubert

Re: Swaar varke....

Post by Deon Joubert »

Brno
N sog het net die vratte bo haar bek en n beer het n ekstra stel vratte net onder sy oe.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Swaar varke....

Post by BRNO (Pierre) »

Dankie manne. natuurlik het ek al honderde varke in my lewe gesien, net nog nooit so opgelet nie.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Swaar varke....

Post by DWB »

Manne, hierdie onderwerp is al lank vergete.

Maar my droom is om 'n 100kg vark te skiet(jag) hierdie komende jaar.

As daar nog fotos is kom laai dit op asb!

Varke fassineer my verskriklik!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Swaar varke....

Post by James Wilson »

Nou praat ju. My naaste was 94 en 96kg in een middag. Kort nog 4kg. Ek het n idee waar loop een, ons paaie sal kruis ;)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Swaar varke....

Post by DWB »

James, ek het gehoop jy sal kom ogies wys!

My gat heuk erg! Maar ek glo my beurt sal kom!

Hier is ongelukkig nie vlakvarke in ons wereld nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Swaar varke....

Post by James Wilson »

Waar is jou wereld nou weer?
Last edited by James Wilson on Sun Jan 06, 2013 8:08 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Swaar varke....

Post by DWB »

James, eks nie op Facetwit nie, wat is dit?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Swaar varke....

Post by Stefan764 »

Deon ek dink jy moet tot in PTA kom een naweek dan stoot ons daar na James toe. So teen Maart behoort die otte lekker die mielies te karnuffel
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Swaar varke....

Post by Beer (Christo) »

Stefan764 wrote: Deon ek dink jy moet tot in PTA kom een naweek dan stoot ons daar na James toe. So teen Maart behoort die otte lekker die mielies te karnuffel
Is daar nog plek in die bakkie??
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Swaar varke....

Post by DWB »

Stefan764 wrote: Deon ek dink jy moet tot in PTA kom een naweek dan stoot ons daar na James toe. So teen Maart behoort die otte lekker die mielies te karnuffel
Stefaans Mater, daai klink na 'n plan!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Swaar varke....

Post by Lourens »

Moet asb net nie van my vergeet nie!!  ;)
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Swaar varke....

Post by Hilux01 »

+1 Lyk of ons sommer n paar bakkies gaan volmaak  :D
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Scrappies
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm

Re: Swaar varke....

Post by Scrappies »

Dagse Manne!

Wil ok my varkies vir julle wys. Die eerste 2 fotos is een wat ek in die Hoopstad omgewing geskiet het. Die skietafstand was seker nie verder as 25m in digte bos. Hom geskiet met my 30-06 Musgrave gelaai met 168gr A-Max punte. Die wind het baie sterk gewaai en ek het op hom afgeloop waar hy le en slaap het. My maat het hom per ongeluk gesien. Hyt net sy borskas sien beweeg soos hy asem gehaal het. Het hom op n angle geskiet kon nie sy kop sien nie en het hom so 50m verder in n bos dood gekry. Longe was in stukkies maar die man het gehardloop of hy niks mekeer het nie. Die karkas het 70kg geweeg.

http://s1244.beta.photobucket.com/user/ ... d.jpg.html

http://s1244.beta.photobucket.com/user/ ... e.jpg.html

Die volgende een het ek op Desember op die selfde plaas gejag. Hom geskiet met my 22-250 Howa gelaai met 75gr A-Max punte. Ek het hom nie geweeg nie maar hy was ok n Klein bussie. Skiet afstand was so 60m. Ja ek weet my 22-250 was nie die idiale cal nie,maar dit het gereen en eks baie heilig op my 30-06 musgrave. Probeer nog die foto op photobucket laai.

Neem net in ag ek is n skrale 145kg en doen geen dier enige gunse on saam hulle op n foto te wees nie.
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Swaar varke....

Post by James Wilson »

Scrappies daai is groot varke. N mens kan sommer sen as n vark se skof so n boggel begin maak dan is hy n meneer
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Swaar varke....

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse

Swaerste varke:

Vlakvark beer > 59.8kg
Bosvark > 69 kg

Altwee hierdie varke was mooi wet van die mielies en het geblyk of hulle in die mielies slaap eet en teel.Ek sal ok nogals wil sien hoe lyk n 100kg vark!!

Groetnis
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Swaar varke....

Post by James Wilson »

Image

So net voor 6 uur geskiet, gaan hom weeg sodra ek die skaal kry. Net langs die mielies geval, nog een so 20 min later geskiet, maar kry hom nie in die donker nie. Sal hom more optel en ook weeg
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Scrappies
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm

Re: Swaar varke....

Post by Scrappies »

James!

Dit is pure bederf!

Wonder wat is dit aan n vark wat hom so lekker maak om te skiet!

Hier is Desember maand se varkie!

http://s1244.beta.photobucket.com/user/ ... 4.jpg.html
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Swaar varke....

Post by Beer (Christo) »

Baie mooi varkies!
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Swaar varke....

Post by GreyGhostGear »

Geskiet tussen Swartruggens en Marico:
Het so net oor die 50kg uitgeslag as ek reg onthou en 90kg op die haak.
Image
Image
Image

Tanne raak mos daar rond nie so groot, maar taamlik lyf.
Last edited by GreyGhostGear on Tue Jan 08, 2013 9:24 am, edited 1 time in total.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Swaar varke....

Post by James Wilson »

James Wilson wrote: Image
Vatso!! Nou net van die boer gehoor die vark is 101 kg.    wou nog altyd n oor n 100 gaan.

Al sleg daarvan is dat ons so n rukkie later n ooglopense groter een geskiet het maar ons kry hom nie. Die boer het gese hy het nou n span oester van die lande afgehaal om te help soek
Last edited by James Wilson on Tue Jan 08, 2013 3:56 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Swaar varke....

Post by James Wilson »

Demmit die jaar begin goed, ek is skoon uit my vel. Dit sal gevier moet word ;D ;D
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Swaar varke....

Post by BLOK »

aITSA!!

Lekker man, wonder net waar het jy hulle weg gesteek toe ons daar was. Ek nou sommer jaloers hier waar ek sit, wens dit was nog n week terug.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Swaar varke....

Post by Reggie Gerber »

Well done James

That PIG is a bus

Hope they find the other one

Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
Post Reply