Dag manne
So het 'n wildplaas hier by ons paar jaar terug vlakvarke ingesit en het hulle 'n nuwe pes vir ons veeboere ingebring.
Die goed staan nie terug vir 'n sifdraad nie, ek het toe kans gekry om my 1e een te skiet. Die goed word amper meer gehaat as 'n rooijakkals hier by ons.
Dis 'n jong sog, daar was 7 van hierdie microwave size varkies saam haar.
[img width=560 height=420]http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... f37aa1.jpg[/img]
Dankie John Moorre vir die 2 mooi Boerbokramme en die kans om een van die varke te skiet.
Groetnis
Ponkie
Vlakvark in die Karoo
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Vlakvark in die Karoo
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vlakvark in die Karoo
Mooi skoot Ponks!
Daai onderbaadjie en haarstyl..... Is jy 'n Johan Stemmett fan?

Goed, beter, 6millimeter!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Vlakvark in die Karoo
Geens!
Hahahaah! Ek was eintlik oppad om boerbokramme te gaan koop die oggend, en toe ek daar kom was dit toe heelwat koeler as by my op die plaas, toe leen ek by John die ou baadjie.
Jy moet nie so met Johan Stemmet spot nie, 'n vroutjie van ABSA bel my Pa om sy opinie oor hulle klientediens te vra, hy trap haar toe uit se "Man, luister nou vir my mooi, en ek hoop julle speel die tape vir julle baas, ABSA moet minder geld vir Noot vir Noot sponser dat Johan onderbaadjies kan koop en meer aandag aan Klientediens gee!!"

Hoop jy kan meer bier as Jason drink, ek wag vir jou by Mooihuil!

Polla,
Moenie bekommerd wees oor my drinkvernuf nie maat. Jason is 'n liggewig.....
Die ooreenkoms is nogsteeds bitter groot!

Moenie bekommerd wees oor my drinkvernuf nie maat. Jason is 'n liggewig.....
Die ooreenkoms is nogsteeds bitter groot!
Goed, beter, 6millimeter!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vlakvark in die Karoo
Haai nee, ons werk hier met kosGeno wrote:
Die ooreenkoms is nogsteeds bitter groot!
![]()
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Vlakvark in die Karoo
Vyftig Randjies vir jou! OOOHHHH JONG!!!!
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa

atplay
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am
Re: Vlakvark in die Karoo
John Moorre, Middelburg Kaap/Noupoort area?Ponkie wrote: Dag manne
So het 'n wildplaas hier by ons paar jaar terug vlakvarke ingesit en het hulle 'n nuwe pes vir ons veeboere ingebring.
Die goed staan nie terug vir 'n sifdraad nie, ek het toe kans gekry om my 1e een te skiet. Die goed word amper meer gehaat as 'n rooijakkals hier by ons.
Dis 'n jong sog, daar was 7 van hierdie microwave size varkies saam haar.
[img width=560 height=420]http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... f37aa1.jpg[/img]
Dankie John Moorre vir die 2 mooi Boerbokramme en die kans om een van die varke te skiet.
Groetnis
Ponkie
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Vlakvark in die Karoo
Atplay
Nee John en Paul Moore van Fullarton daar langs die Groot rivier!