Mooi Koedoe bul
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Mooi Koedoe bul
Dis 'n prag foto....die horings en lyf pas bymekaar....mens sien deesdae te veel in die tydskrifte groot bulle met middelslag horings en klein bulle met masiewe horings....die een is mooi aanmekaar gesit!!!
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
