Fotos kleiner maak
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Fotos kleiner maak
Vir die manne wat sukkel. Hier is 'n gratis pix resizer om te gebruik. Die program is gratis en baie eenvoudig om te gebruik.
https://dl.dropbox.com/u/60407233/PIXresizer.zip
Groete
https://dl.dropbox.com/u/60407233/PIXresizer.zip
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Fotos kleiner maak
Dankie glo dit kan nog handig te kom iewers
- ou Bles - Gert
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Sat Sep 29, 2012 9:31 pm
Re: Fotos kleiner maak
Kan dit nie met my blackBerry gebruik nie
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Fotos kleiner maak
Die program is vir "Windows" ontwikkel en kan gebruik word om een of meer fotos op 'n slag te verklein.
Baie handig as jy fotos op die internet wil laai na bv photobucket ens of indien jy web ontwikkeling doen.
Groete
Baie handig as jy fotos op die internet wil laai na bv photobucket ens of indien jy web ontwikkeling doen.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 843
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Fotos kleiner maak
Baie dankie Hein
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Fotos kleiner maak
Wat mens ook kan doen oom Hein is die fotos the select en dit deur die send te stuur as 'n mail en dan kies jy hoe groot jy die foto's wil maak.
Hier is voorbeelde:

Hier is voorbeelde:

- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Fotos kleiner maak
Hallo Frikkie
Dankie. Die program pixizer kan die fotos enige "custom" grote maak van 60pix x 60pix of self kleiner wat baie ander programme nie kan doen nie. Dit help veral vir die avatars wat 120 x 120 pix max mag wees.
Groete
Dankie. Die program pixizer kan die fotos enige "custom" grote maak van 60pix x 60pix of self kleiner wat baie ander programme nie kan doen nie. Dit help veral vir die avatars wat 120 x 120 pix max mag wees.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Fotos kleiner maak
O ok Dankie oom Hein, nooit oud om te leer nie.
Dankie vir die deel.
Mooi dag verder.
Groete
Dankie vir die deel.
Mooi dag verder.
Groete
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Fotos kleiner maak
Ludwig
Daai program is so moeilik self my rekenaar sukkel om hom oop te maak.
Daai program is so moeilik self my rekenaar sukkel om hom oop te maak.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Fotos kleiner maak
Ja Ja Ludwig

- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Fotos kleiner maak
Sjoe dit is so waar woorde daai Ludwig. Net om dit onder die knie te kry is nie so maklik nie.
Soos jy daar ook sê dis 'n wonderlike program
Soos jy daar ook sê dis 'n wonderlike program
- wildeman
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Mar 25, 2012 11:30 am
Re: Fotos kleiner maak
dis nou 'n baie handige toolkie daai - dankie!
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Fotos kleiner maak
Heinrich as ek by postreply onder attachments foto wil plaas en stuur se hy vir my jou message contains to few characters . Hoekom?
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Fotos kleiner maak
Die post moet 'n paar woorde ook bevat nie net pictures niepieter h wrote:Heinrich as ek by postreply onder attachments foto wil plaas en stuur se hy vir my jou message contains to few characters . Hoekom?
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Fotos kleiner maak
Het hele paar woorde by dis hoekom ek vra.
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Fotos kleiner maak
ek kan baie van die manne se fotos nie sien nie, dit hjet sulke gekleurde strepe en kolle oor die foto, wie weet is die fout by my of is foto te groot . Verstaan nie
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Fotos kleiner maak
Het bietjie gesukkel... Het toe op Windows Paint reggekom...
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Fotos kleiner maak
Het hom nou afgelaai, hy werk soos n bom!
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Fotos kleiner maak
Hi,
Baie dankie. Het nogal die naweek met die probleem gesit.
Baie dankie. Het nogal die naweek met die probleem gesit.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Fotos kleiner maak
Goeie naand,
Is daar 'n manier fotos van 'n ipad op te laai? Het probeer maar sê fotos is groot. Sien nie 'n funksie op ipad om fotos kleiner te maak.
Groete
Morné
Is daar 'n manier fotos van 'n ipad op te laai? Het probeer maar sê fotos is groot. Sien nie 'n funksie op ipad om fotos kleiner te maak.
Groete
Morné
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- JBHUNTER
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Jul 22, 2015 5:13 pm
Re: Fotos kleiner maak
Baie dankie, nou kan ek my fototjies oplaai.....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Fotos kleiner maak
Is daar ander manier om pics te laai as om hulle eers te gaan resize en te upload. Dis agv dit dat ek nooit fotos laai nie.
Ek sien baie ouens laai groot fotos sonder probleem. Gebruik julle photo bucket of so iets en link na die pics toe of is daar nog ander manier?
Ek het nie dropbox nie...omdat ek dit nooit gebruik nie is hy gedeactivate.

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Fotos kleiner maak
Ja gooi hulle op foto bucket dan het jy somer n backup ook van jou fotos en jy kan hulle enige plek gebruik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Fotos kleiner maak
Ja, het ek ook gewonder!
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...