29 duim wildebees laaste jag vir 2012

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
henrygriffiths
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm

29 duim wildebees laaste jag vir 2012

Post by henrygriffiths »

paar fotos van 29" duim wildebees wat ons op Groot marico gejag het, min dat n gids jagters het wat ook its is om na te kyk ;)


Image

Image

Image
Last edited by henrygriffiths on Sat Feb 09, 2013 12:58 pm, edited 1 time in total.
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012

Post by kopskoot »

Mooi een Henry,

Ps die willebees is ook nie sleg nie
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012

Post by PWV »

Met so 'n gids kan mens sulke horings verwag. 8)
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012

Post by Jakkalsgat »

Henry

Baie mooi en spekvet. Die jagter lyk ook soos 'n trofee.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Kobus Mouton
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Aug 09, 2012 9:47 am

Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012

Post by Kobus Mouton »

Ek ken daai geweer. Is die wildebees op Koedoesberg geskiet.
User avatar
henrygriffiths
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm

Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012

Post by henrygriffiths »

Op die plaas langs aan Phomolong!!
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012

Post by Marc »

Pieter Willem Vorster wrote:Met so 'n gids kan mens sulke horings verwag. 8)
"My thoughts exactly " >:D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012

Post by theedge »

Nice Baie nice
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012

Post by BLOK »

Ook seker met rede jy my nie saam genooi het vir backup nie, terloops mooi bees ook ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: 29 duim wildebees laaste jag vir 2012

Post by RUPERT »

Pieter Willem Vorster wrote:Met so 'n gids kan mens sulke horings verwag. 8)
Soos wat hulle se hoe ouer die bok hoe harder die horing.lol ;D
Post Reply