Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Thx ek skuld jou mos nog daai visvang trip Oktober.
Dus die eerstekeer dat ek ooit 'n trofee mount of iets. ek het al so paar mooi diere geskiet, maar trofee's is nou nie my ding nie, maar die ou grootman was darem iets besonders. Ek het taksidermis in die Kaap gekry wat RW geakrediteer is. Voel ek skuld die dier die reg om uitgestal te word.

Baie netjies,
Jy sal verseker die jag lank onthou. Veral as jy elke keer na die trofee kyk
Ek is nog self demoerin oor die mis van die Amakbokke tjom. Maar Ai ek sal gou n vinnige jag moet in werk as ek die eerste land in SA. Dan is daar twee weke dan sit ek ook die ring aan die vroue van my droome.
Chat jou later buddy.
Ek is darem bly daar is iemand wat nog n 30-06 gaan skiet in die Amokbok span. Mooi blink Stefaans.