Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek en n vriend van my het gisteraand op n bait gaan sit en wag vir varke. Ons was op n walletjie so 30m van die voerplek, die varke het n vorige keur deur die klofie voor on gekom. ons het so 5;30 gaan sit. alles was dood stil tot so 6;55. toe hoor ons skielik n tak klap agter ons. ons het stadig om gedraai en gewag tot dit gevoel het of die vark bo-op ons is. toe ek die lig aan sit was die vark so agt meter van ons. die skoot klap en hy val soos n sak . stap toe nader om te kyk- 3m van die vark af spring hy op en kom reguit vir ons!! my vriend reageer vinnig en skiet hom voor die kop! wat n rush!!! die eerste patroon het net onder die vel gehardloop en nooit in die brein in gegaan nie!!! geweer - 303 . ammo - 180gr highland ax.
groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Dit is n baie nice vark. Wat het hy geweeg? Highland ax het my ook al in die steek gelaat toe ek n bees op 10meter met n .303 moes skiet. Reg voor die kop, slaan neer en spring op en hardloop did arme kraal byna uitmekaar. Na nog 3 skote het ek maar my 9mm gebruik om die genadeskoot te skiet. Die 1ste skoot het teen die voorkop disintregeer en al 2 o? stukkend geskiet die ander skote was bek,
Nek en onder die brein deur. Lyk my Highland wil nie naby geskiet word nie. Op 100m werk hy okey. Ek verkies maar Sierra punte of brass. Mooi loop. Robert
Mooi vark mnr'e, baie geluk! Gebruik volgende keer PMP 174gr punte in daai "war horse" hulle stop 'n vark v?r of naby - sakie makie. He,he,he... my budget het nog nie toe gelaat dat ek duurder komponente gebruik nie so ek hou maar myself stil oor SPEER, SIERA ens.