Swart mamba
-
Scholla27
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu Feb 14, 2013 3:16 pm
Swart mamba
More Manne
Ek het die slang so maand terug geskiet op ons plaas in Thabazimbi. Tydens die skoot het hy nie so groot gelyk nie maar toe ek hom uiteindelik kry toe kom ek agter dit is n meneer. Ek het hom nie gemeet nie maar ek skat hy was net so oor die 3meter lank gewees.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: Swart mamba
Liewe ouers!!!
Dit is 'n meneer van 'n slang.
Wonder net hou oud daai een was?
Groete
Dit is 'n meneer van 'n slang.
Wonder net hou oud daai een was?
Groete
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Swart mamba
Eish, dis n bul daai
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Swart mamba
NEE MAN !!!!!!!!
Eiiissshhhh - ek en daai footloose goeters is nie maatjies nie!
Eiiissshhhh - ek en daai footloose goeters is nie maatjies nie!
Last edited by FHM on Wed Mar 06, 2013 12:57 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Swart mamba
Ek hoop daai wolk het reen gebring as ek so vir daai gras kyk!!
Ek hoop nie ek sien ooit so mamba nie.
Ek hoop nie ek sien ooit so mamba nie.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Swart mamba
Waar is jou plaas. Ek wil NOOIT daar jag nie!!
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Swart mamba
Dis n MASJIEN!!!! 
-
Scholla27
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu Feb 14, 2013 3:16 pm
Re: Swart mamba
Daai foto is eindlik nie die regte weergawe van hoe die veld lyk. Heel toevallig op die plek waar dit die droogste is en die gras die minste groei. Ek dink elke plaas het maar hul meneer slange, mens hoop net mens kom nooit op hul af nie.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Swart mamba
As ek op so slang in die veld afkom as ek jag dan hardloop ek vinniger weg as die dier wat ek wou skiet

vlakvark en bosvark Bvk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Swart mamba
VV1 hoop jy is n hardloop kondissie...daai swart 'footloose' seil teen n spoed en ek het al van gevalle gehoor waar hulle mens jaag ook! Ek vrek 100 dode as so ding voor my opstaan in die veld - ek dink ek sal net daar vrek, nee...ek weet ek sal!vlakvark1 wrote:As ek op so slang in die veld afkom as ek jag dan hardloop ek vinniger weg as die dier wat ek wou skiet![]()
![]()
![]()
![]()
Last edited by FHM on Wed Mar 06, 2013 1:51 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Swart mamba
Definitief die langste mamba wat ek nog gesien het, maar soos julle almal vermoed/weet is die SWART slange mos maar altyd groter as die Europese slange. 
Miroku: ML-22
Sako Vixen: .222
Sako: 25-06
Musgrave Mod 98: 30-06
Taurus PT92-AF : 9mm P
Sauer & Sohn: .44 Magnum Chief Marshall 6"
Rossi : .44 Magnum Lever Action
Martini Henry .450
Beretta S56E 12br
Sako Vixen: .222
Sako: 25-06
Musgrave Mod 98: 30-06
Taurus PT92-AF : 9mm P
Sauer & Sohn: .44 Magnum Chief Marshall 6"
Rossi : .44 Magnum Lever Action
Martini Henry .450
Beretta S56E 12br
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Swart mamba
Jaco B wrote:Definitief die langste mamba wat ek nog gesien het, maar soos julle almal vermoed/weet is die SWART slange mos maar altyd groter as die Europese slange.
Izit? Twyfel...hier is drie-poot
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
bouts
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Feb 26, 2013 6:15 am
- mr rey
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Thu Jan 24, 2013 11:16 am
Re: Swart mamba
Scholla27
Dis n oupa van n slang daai!
Was dit n long skoot of n hart skoot?
PS- gaan jy nie jouself voorstel aan al die wonderlike mense op die forum nie?
Dis n oupa van n slang daai!
Was dit n long skoot of n hart skoot?
PS- gaan jy nie jouself voorstel aan al die wonderlike mense op die forum nie?
-
Scholla27
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu Feb 14, 2013 3:16 pm
Re: Swart mamba
Al wat ek weet is dat dit gelukkig raak was.
Askies ek het nou net uitgevind hoe die voorstel ding werk. Sal dit gaan doen.
Askies ek het nou net uitgevind hoe die voorstel ding werk. Sal dit gaan doen.
- mr rey
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Thu Jan 24, 2013 11:16 am
Re: Swart mamba
netjies!
skote wat raak is werk gewoonlik beter as skote wat mis is :-)
skote wat raak is werk gewoonlik beter as skote wat mis is :-)
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Swart mamba
Hehe, toemaar jy is nie die eerste ou wat al daai foutjie gemaak het nie, en sal definitief nie die laaste wees nie.
Die Polisie is op jou............
Die Polisie is op jou............
Miroku: ML-22
Sako Vixen: .222
Sako: 25-06
Musgrave Mod 98: 30-06
Taurus PT92-AF : 9mm P
Sauer & Sohn: .44 Magnum Chief Marshall 6"
Rossi : .44 Magnum Lever Action
Martini Henry .450
Beretta S56E 12br
Sako Vixen: .222
Sako: 25-06
Musgrave Mod 98: 30-06
Taurus PT92-AF : 9mm P
Sauer & Sohn: .44 Magnum Chief Marshall 6"
Rossi : .44 Magnum Lever Action
Martini Henry .450
Beretta S56E 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Swart mamba
Scholla27
Wat vra julle vir die jag van slange by julle? Wat beskou julle as 'n trofee-lengte? Watter kaliber laat julle toe vir slange-jag?

Wat vra julle vir die jag van slange by julle? Wat beskou julle as 'n trofee-lengte? Watter kaliber laat julle toe vir slange-jag?
- mr rey
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Thu Jan 24, 2013 11:16 am
Re: Swart mamba
hehe, moes net so biki gas gee!
darem ken ek vir Scholla27, was die kamera man vir die photo...
darem ken ek vir Scholla27, was die kamera man vir die photo...
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Swart mamba
JacoB / Mr Rey
aangesien julle twee manne redelik vars is hier op die werf wil ek net ter inligting noem dat dit nie n forum reel is dat nuwe lede hulle moet voorstel nie. Ons raai dit maar net aan sodat ons darem so ietsie meer weet van die nuwe lid as net sy forum-naam en dat hy van jag hou
Dis maar net ter inligting vir die toekoms.
Bly om te sien julle het nou ook begin 'settle' hier saam ons
aangesien julle twee manne redelik vars is hier op die werf wil ek net ter inligting noem dat dit nie n forum reel is dat nuwe lede hulle moet voorstel nie. Ons raai dit maar net aan sodat ons darem so ietsie meer weet van die nuwe lid as net sy forum-naam en dat hy van jag hou
Bly om te sien julle het nou ook begin 'settle' hier saam ons
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Scholla27
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu Feb 14, 2013 3:16 pm
Re: Swart mamba
Dit is die eerste een wat daar geskiet is of wat op rekord is. Die ander het nie oorleef om die storie te vertel nie
. Ek dink enige slang wat langer as jy is of wat se lyf dukker as jou voorarm is klasifiseer as trofee. In terme van kaliber sal dit seker maar die naaste ding aan jou wees waarmee jy jouself kan verdedig 
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Swart mamba
N goeie vereiste om ook by jou advertensie te plaas is JY MOET GROOT GHOENS HE!!!Scholla27 wrote:Dit is die eerste een wat daar geskiet is of wat op rekord is. Die ander het nie oorleef om die storie te vertel nie. Ek dink enige slang wat langer as jy is of wat se lyf dukker as jou voorarm is klasifiseer as trofee. In terme van kaliber sal dit seker maar die naaste ding aan jou wees waarmee jy jouself kan verdedig
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Swart mamba
FHM
Ja dit is nie 'n reel nie, en ons grap maar net so bietjie.......
Ek weet nou hoekom ek so min post en net lees. (Bang vir onnodige pak-slae
)
Lyk my as iemand "redelik vars is hier op die werf" moet ons net stilbly wanneer dit by hierdie ongeskryfde reels kom of hoe, al maak ons 'n ou grappie. Lyk my die ongeskryfde reels is slegs vir die Senior/Hero Lede om te beoefen, al word dit ligtelik/grappenderwys bedoel.
Lyk my 'n stil bek bly maar 'n heel bek.
Ek geniet die forum baie en leer ook baie...Sal maar aanhou lees.
PS.Wonder of MISSKIET ook gedink het dat dit net 'n voorstel was om jouself voor te stel...Gerhard (Hero Member)het dit IMO so laat klink dat dit amper 'n moet is.
Jaco
Ja dit is nie 'n reel nie, en ons grap maar net so bietjie.......
Ek weet nou hoekom ek so min post en net lees. (Bang vir onnodige pak-slae
Lyk my as iemand "redelik vars is hier op die werf" moet ons net stilbly wanneer dit by hierdie ongeskryfde reels kom of hoe, al maak ons 'n ou grappie. Lyk my die ongeskryfde reels is slegs vir die Senior/Hero Lede om te beoefen, al word dit ligtelik/grappenderwys bedoel.
Lyk my 'n stil bek bly maar 'n heel bek.
Ek geniet die forum baie en leer ook baie...Sal maar aanhou lees.
PS.Wonder of MISSKIET ook gedink het dat dit net 'n voorstel was om jouself voor te stel...Gerhard (Hero Member)het dit IMO so laat klink dat dit amper 'n moet is.
Jaco
Miroku: ML-22
Sako Vixen: .222
Sako: 25-06
Musgrave Mod 98: 30-06
Taurus PT92-AF : 9mm P
Sauer & Sohn: .44 Magnum Chief Marshall 6"
Rossi : .44 Magnum Lever Action
Martini Henry .450
Beretta S56E 12br
Sako Vixen: .222
Sako: 25-06
Musgrave Mod 98: 30-06
Taurus PT92-AF : 9mm P
Sauer & Sohn: .44 Magnum Chief Marshall 6"
Rossi : .44 Magnum Lever Action
Martini Henry .450
Beretta S56E 12br
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Swart mamba
Dis 'n reus daai

As daai Drie poot jou vat gaan jy skubbe kouFHM wrote:Jaco B wrote:Definitief die langste mamba wat ek nog gesien het, maar soos julle almal vermoed/weet is die SWART slange mos maar altyd groter as die Europese slange.
Izit? Twyfel...hier is drie-pootmanne op die forum
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Swart mamba
Jaco B wrote:FHM
Ja dit is nie 'n reel nie, en ons grap maar net so bietjie.......![]()
Ek weet nou hoekom ek so min post en net lees. (Bang vir onnodige pak-slae)
Lyk my as iemand "redelik vars is hier op die werf" moet ons net stilbly wanneer dit by hierdie ongeskryfde reels kom of hoe, al maak ons 'n ou grappie. Lyk my die ongeskryfde reels is slegs vir die Senior/Hero Lede om te beoefen, al word dit ligtelik/grappenderwys bedoel.
Lyk my 'n stil bek bly maar 'n heel bek.![]()
Ek geniet die forum baie en leer ook baie...Sal maar aanhou lees.
PS.Wonder of MISSKIET ook gedink het dat dit net 'n voorstel was om jouself voor te stel...Gerhard (Hero Member)het dit IMO so laat klink dat dit amper 'n moet is.
Jaco
Jy verstaan my seker verkeerd Jaco
Last edited by FHM on Wed Mar 06, 2013 4:10 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD