Swart mamba
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Swart mamba
Moenie worry nie Jaco, as jy nie broekies dra nie dan sal jy en FHM goed oor die weg kom

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Swart mamba
DWB wrote:Moenie worry nie Jaco, as jy nie broekies dra nie dan sal jy en FHM goed oor die weg kom![]()
![]()
DWB jou &#%%$)Donrrrrr!
Jaco,
net om jou in die prentjie te bring as jy dalk ons DWB lid se pos nie verstaan hierso nie - dit gaan hieroor...
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=19411
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=19351
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Swart mamba
Liewe hel! Dis meneer mamba daai ! Jy het guts om hom te skiet ek bly weg van die duiwel!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Swart mamba
Ja, en die van julle wat nie geweet het nie, dit is die tipe man wat ons Vorsters se groot-groot oupa sy broek mee vasgemaak het. Pieter (Namibie) sal dit bevestig. 
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Swart mamba
Nou kyk daai is 'n slang om op trots te wees Scholla, jy mag hom maar uithaal en wys 

Hene Oom Pieter, julle bloedlyn het 'n klomp boomstompe tussen die wortelsPieter Willem Vorster wrote:Ja, en die van julle wat nie geweet het nie, dit is die tipe man wat ons Vorsters se groot-groot oupa sy broek mee vasgemaak het. Pieter (Namibie) sal dit bevestig.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Swart mamba
Marc wrote:Nou kyk daai is 'n slang om op trots te wees Scholla, jy mag hom maar uithaal en wys
Hene Oom Pieter, julle bloedlyn het 'n klomp boomstompe tussen die wortelsPieter Willem Vorster wrote:Ja, en die van julle wat nie geweet het nie, dit is die tipe man wat ons Vorsters se groot-groot oupa sy broek mee vasgemaak het. Pieter (Namibie) sal dit bevestig.![]()
![]()
Hardekoolstompe, my maat, hardekoolstompe!